Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Jip
Oosie-redenaars maak geskiedenis

Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die Hoërskool Oosterlig in Boksburg dat 15 van sy leerlinge tot die kwarteindronde van die ATKV-Redenaarskompetisie deurdring.

Die ronde is op 8 Junie by die Hoërskool Marais Viljoen in Alberton.

Die leerlinge het die volgende prestasie behaal:

  • Bianca Swart, Harmen Potgieter, Isabeau Cilliers, Petri Botha en Njabulo Khumalo dring deur tot die kwarteindronde vir voorbereide redenaars in gr. 8 en gr. 9.
  • Joscelyn Wessels, Kayleigh van der Merwe, Mieke Dippenaar en Neo Motshabi dring deur tot die kwarteindronde vir onvoorbereide redenaars in gr. 8 en gr. 9.
  • Nicola du Toit en Reynard du Plessis dring deur tot die kwarteindronde vir voorbereide redenaars in gr. 10, gr. 11 en gr. 12.
  • Devan Behnke, Jodine Pitzer, Leané Kok en Twané Diedericks dring deur tot die kwarteindronde vir onvoorbereide redenaars in gr. 10, gr. 11 en gr. 12.
Meer oor:  Boksburg
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.