Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Jip
Ses Riebies in kwarteind

Die Hoërskool Riebeeckrand van Randfontein vaar uitstekend in die ATKV-redenaarskompetisie.

’n Rekordgetal van 23 Riebeeckranders het aan die eerste ronde van die kompetisie deelgeneem.

Ses leerlinge het toe na die kwarteindronde van die kompetisie deurgedring. “Die mededinging is straf, daarom is dit voorwaar ’n besonderse prestasie,” sê Elzeri Wright, die skool se woordvoerder.

Die kwarteindronde is op 1 Junie by die Hoërskool Linden in Johannesburg.

Die spogredenaars wat na die kwarteindronde van die ATKV-redenaarskompetisie deurdring, is (van links voor) Rick van den Berg, Devonique Breedt, Suerette Maartens, organiseerder, Werner Gabriël en Carli Rall. Agter is Mapule Diale en Monique Pienaar.

Meer oor:  Randfontein  |  Skolesport
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.