Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Jip
Valia moker ander skole in gholfreeks

Die gholfspan van die Hoërskool Transvalia in Vanderbijlpark is as die wenners van die NWU se superskole-reeks aangewys nadat hulle hul sterk mededingers uitgestof het. Die Hoërskole Menlopark, Eldoraigne, Middelburg, Kempton Park, Monument, Rustenburg, Garsfontein, Nelspruit en Dr. E.G. Jansen het ook aan die reeks deelgeneem. Voor in die foto sit Aiden Leeb en Ethan Vrey. Agter is Louis Lamont, spanbestuurder, Martin Papworth, Rudie Haasbroek, kaptein, en Walter Berrington, afrigter.

Meer oor:  Gholf  |  Skolesport
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.