Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kos en Wyn
Florie en Koelsoem: Gadija se romerige hoender
Gadija se romerige botterhoender. Foto: Verskaf

Maak 8 porsies

Bestanddele
50 g botter
3 uie, gekap
1 kg hoenderfilette, in blokkies gesny
250 ml melk
75 g botterhoender-speserymengel (Makhani masala)
250 ml room

Stappe
Smelt die botter in 'n swaarboomkastrol en braai die uie tot deurskynend.
Voeg die hoender by en braai 10 tot 12 minute.
Voeg die melk by en verhit die mengsel tot kookpunt.
Voeg die botterhoender-speserymengsel by en meng goed.
Kook vir 'n verdere 10 tot 12 minute.
Verminder die hitte, voeg die room by en laat die mengsel liggies prut vir 5-7 minute.
Bedien saam met roti’s of rys. 

*Kyk na VIA Media24 se leefstylkanaal op DStv-kanaal 147. 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.