Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kos en Wyn
Kan jy ’n vuur met een hand aansteek?

Sien jy kans vir ’n uitdaging terwyl jy sommer ook jou deel vir ’n goeie doel doen in Erfenismaand? Neem deel aan Megamaster se #RhinoBalls-uitdaging en staan die kans om ’n renoster-ervaring vir jou en drie vriende te wen.

Die prys sluit vier nagte se verblyf, etes en die renoster-ervaring by Rockwood in die Noord-Kaap se vyfster-lodge ter waarde van R75 000 in.

Die uitdaging werk só. Neem ’n video van jouself waar jy ’n vuur aansteek met slegs een hand en een vuurhoutjie. Laai die video op Facebook of Instagram met die hutsmerk #RhinoBalls, merk drie vriende en daag hulle uit om dieselfde te doen. Jou kanse om te wen is groter as jy Megamaster Rhino Balls Eco-Firelighters vir die uitdaging gebruik, want jy kry ’n bonus-inskrywing. ’n Deel van die geld word boonop vir renosterbewaring gebruik.

Besoek gerus www.rhinoballs.co.za vir meer inligting.

Skep met jou deelname aan die #RhinoBalls-uitdaging bewustheid oor renosterbewaring en wen in die proses ’n heerlike prys vir jou en drie vriende. Foto: iStock

Meer oor:  Braai  |  Kos  |  Erfenisdag  |  Vuur  |  Versnit  |  Braaidag  |  Erfenis
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.