Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kos en Wyn
Kyk: Studente proe Parow se brandewyn raak

Netwerk24 het vyf studente van die Universiteit van Johannesburg gevra om aan 'n blinde proe van Jack Parow se brandewyn, Parow Brandy, deel te neem. 

Vir die doel van die proe is drie gemerkte papierglase met onderskeidelik Parow Brandy, Klipdrift- en Wellington-brandewyn aan die studente gegee. Hulle kon Parow Brandy vier uit die vyf keer reg identifiseer, waarna Parow ook sy eie brandewyn raakgeproe het. 

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.