Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kos en Wyn
Plaaslike olyfolies skitter weer

Vyf lede van die Suid-Afrikaanse Olyfbedryfsvereniging het altesaam nege pryse by die jaarlikse New York International Olive Oil Competition (NYIOOC) gewen.
Nege plaaslike olyfolies het goud of silwer by die NYIOOC verower.

Die NYIOOC is die wêreld se grootste en invloedrykste kompetisie vir die kwaliteit van olyfolie. Dit is ook jaarliks die betroubaarste gids tot die beste ekstrasuiwerolyfolie.

Vanjaar was daar ’n rekordgetal inskrywings van 1 171 olyfolies van 25 lande by die NYIOOC. Die inskrywings is deur 21 kenners uit 13 lande geanaliseer en geproe.

Die olyfolies wat gewen het, is as volg:

Goud

  • Andante Forte
  • Willowcreek Directors Reserve
  • Rio Largo*
  • Andante Intenso

Rio Largo het ook pas silwer by die 2021 Olive Japan International Extra Virgin Olive Oil Competition gewen.

Silwer

  • Willow Creek Estate Blend
  • Mardouw Oil of the Olive
  • Andante Mezzo
  • Willow Creek Nuy Valley
  • De Rustica Estate Collection Coratina
Meer oor:  Olyfolie  |  Kos En Wyn
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.