Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kos en Wyn
RESEP: Frikkadelle en spaghetti

Die winter is op ons en nou meer as ooit wil ’n mens mos kos hê wat troos en jou hart warm maak.

Om jou te wys wat jy met min moeite op die tafel kan kry, bied VIA (DStv-kanaal 147) ’n spesiale kookprogram met die geliefde Minki van der Westhuizen as aanbieder aan: ’n Woolies Winter-kookstryd. Dié program word op Maandag 19 Julie om 17:30 vir die eerste keer uitgesaai.

’n Woolies Winter-kookstryd met Minki, 19 Julie om
’n Woolies Winter-kookstryd met Minki, 19 Julie om 17:30 op VIA (DStv-kanaal 147)

Frikkadelle en spaghetti

Frikkadelle en spaghetti
Frikkadelle en spaghetti

  • 12 gekoopte beesvleisfrikkadelle
  • olyfolie
  • Woolworths-tamatie-en-basiliepastasous
  • Woolworths- geroosterde kersietamaties
  • 500 g spaghetti, gaargemaak
  • 12 kappertjiesade
  • 100 g gerasperde parmesaan
  • 3 e basiliepesto
  • Clemengold-skil, knoffel en pietersielie, baie fyn gekap en gemeng

1. Braai die frikkadelle in olie en roer die pastasous en tamaties deur.

2. Bedien op spaghetti en rond met die res van die bestanddele af.

Meer oor:  Woolies  |  Woolworths  |  Minki Van Der Westhuizen  |  Zoë Brown  |  Minki  |  Afrikaans  |  Resepte  |  Tv  |  Via
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.