Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Kos en Wyn
Room van SA se craft-jenewers aangewys

Die 2020 Suid-Afrikaanse Craft Gin-pryse het verlede week die wenners aangekondig van Afrika se grootste jenewerkompetisie.

Dit is maar die tweede jaar dat dié kompetisie aangebied word met 21 dubbelgoud en 30 goue medaljes wat toegeken is aan boetiekjenewers.

“Ek is oorstelp dat, ten spyte van die pandemie, die Suid-Afrikaanse boetiekjenewer-bedryf gesond is. Ons was ook verheug met die hoeveelheid inskrywings vanjaar, veral van nuwe jenewerhandelsmerke.

“Die beoordelaarspaneel het daarop gekonsentreer om jenewers te bekroon wat presteer het op grond van smaak en kwaliteit, soos vele Suid-Afrikaanse jenewers,” sê Roger Jorgensen, voorsitter van die beoordelaarspaneel.

Vanjaar se wenners van die Craft Gin-pryse kom net betyds vir die warmer dae. Foto: iSTOCK

Volgens hom sien hulle uit daarna om te sien hoe boetiek- jenewers in Suid-Afrika aanhou verbeter en hy meen hulle kan maklik sterk staan teen internasionale kompeteerders.

Vier van die wen-jenewers vanjaar is ook as die beste in hul onderskeie kategorieë aangewys. Smiths South African Dry is die beste in die London and Africa Dry-kategorie, Giniper is die beste in die kategorie vir fynbos en botaniese bestanddele. Die beste in die kategorie vir sitrus en vrug is die Pienaar Ugly Gin en die speseryjenewer-kategorie se beste produk is die Poetic Licence Fireside Spiced.

2020 Craft Gin-pryse

Dubbelgoud-wenners

  • 48 Gin Premium
  • African Craft Naartjie
  • Amari Atlantic Ocean
  • Blomendahl Roxy Botanical Gin
  • Blomendahl Roxy Vine Blossom
  • Bossieveld The Inspiration
  • Caspyn West Coast Dry Gin
  • Darlington Gin
  • Deep South Spice Island
  • Giniper
  • Melodramatic The Phantom
  • Nuy Legacy limited edition
  • Pienaar Ugly Gin
  • Poetic Licence Fireside Spiced
  • Poetic Licence Northern Dry
  • Poetic Licence Old Tom
  • Rebel Dry Gin
  • Smith Spice
  • Smiths Elderflower
  • Smiths South African Dry
  • Sugarbird Cape Fynbos
Vanjaar se wenners van die Craft Gin-pryse kom net betyds vir die warmer dae. Foto: iSTOCK

Goud-wenners

  • 48 Gin Ivory
  • 48 Premium Pink
  • African Craft Elderflower
  • African Craft Honeybush
  • Amari Indian Ocean Gin
  • Benedict’s London Dry
  • Blackwood Spirits Cape Kelp
  • Blind Tiger
  • Blomendahl Roxy Spice
  • Cape Fynbos Citrus
  • Cape Fynbos Gin
  • Clemengold Gin
  • Copeland Gin Cape Peninsula
  • Deep South Cape Dry Gin
  • Die Mas Kalahari Gin
  • Distillery Road Gin
  • Flowstone Bushwillow
  • Hobbes Cape Dry
  • Hobbes Pink Pepper
  • Indlovu
  • Inverroche Verdant
  • L-Gin Plush
  • L-Gin Lush
  • Monks Fynbos & Sceletium
  • No Frills Gin
  • Pesky Hobbit
  • Primos Crisp Citron
  • Unit 43
  • Vuttomi Classic Gin
  • Vuttomi Moringa
Geborg: Koop Rebel Gin

Dubbelgoue medalje wenner Rebel Gin is ’n gedistilleerde jenewer met ’n rebelse gees.

Klassiek en trots Suid-Afrikaans. Maak die ‘Rebel’ in jou wakker!

Beskikbaar by www.rebelgin.co.za/online-store


Meer oor:  Roger Jorgensen  |  Wenners  |  Jenewer  |  Kompetisie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.