Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
Leefstyl
Voorkom sonskade in die somer
Avroy Shlain se nuwe Even Tone Solutions-reeks wat hiperpigmentasie behandel.

Dit kan enige plek op die vel voorkom, maar word veral in die nekarea onder die ore, op die voorkop en rondom die oë gevind. ’n Wye reeks behandelings is beskikbaar waarvan die sukses afhang van die oorsaak, die graad van die letselskade en die persoon self.

Streng sonbeskerming is die belangrikste wapen om te keer dat hiper-pigmentasie vererger of weer tydens en ná behandeling voorkom.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.