Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
Baba's: Is jou kleinding die oulikste?

Vandag publiseer ons die laaste babas, die April-babas, in vanjaar se Baba van die jaar-kompetisie.

Die kompetisie is vir babas jonger as 12 maande wat in Beeld se verspreidingsgebied woon.

Stem vir jou gunstelingbaba deur die babakompetisie-stemstrokie, wat elke dag in die koerant verskyn, in te vul, dit uit te knip en aan ons te pos sodat dit ons voor die sluitingsdatum ­bereik.

Die sluitingsdatum vir stemme vir die April-babas is 30 Mei.

Die April-wenner sal op 4 Junie in Beeld en op die koerant se Facebook-blad aangekondig word.

Elke oorspronklike skeur­strokie tel as ’n stem.

Fotostate of afskrifte tel nie.

Jy kan soveel keer stem soos wat jy wil.

  • As jy die posdiens wil omseil, kan jy ook die stemme voor die sluitingsdatum by Beeld se kantore in ­Johannesburg of Pretoria aflaai. Die adres is Media Park, Kingsway 69, Auckland Park, ­Johannesburg; of Xcelpark op die hoek van ­Rodericks- en Lynnwoodweg, Lynnwood, ­Pretoria.
  • Beeld se baba van die jaar vir 2017 wat uit die 12 finaliste gekies word, asook die babas wat onderskeidelik tweede en derde kom, word op 9 Junie in Pretoria aangekondig. Vir navrae, stuur e-pos na babas@beeld.com.
Zian van den Berg van Centurion is op 12?Februarie gebore.
Tiané Visser van eMalahleni (Witbank) is op 12?Februarie gebore.
Mijanke Cronje van Groblersdal is op 21?September gebore.
Marizel Scholtz van Middelburg is op 15?September gebore.
Luan Engelbrecht van Weltevredenpark, Johannesburg, is op 29?September gebore.
Lianke Swanepoel van Roodepoort is op 15?Julie gebore.
L.J. Koen van Rustenburg is op 21?September gebore.
Kiara van den Bergh van Delareyville is op 25?Mei gebore.
Justine Wolmarans van Dorandia, Pretoria, is op 11?Augustus gebore.

Jeané Smit van Lynnwoodrif, Pretoria, is op 10?September gebore.
Hugo van Bergen van Moreletapark, Pretoria, is op 1?September gebore.
Henri van der Gryp van Garsfontein, Pretoria, is op 17?Julie gebore.
Cirra Domaingo van Edenvale is op 8?Julie gebore.
Cayla Rex van Wierdapark, Centurion, is op 7?Julie gebore.
Athena Crain van Secunda is op 25?Oktober gebore.
Amy Crain van Secunda is op 12?Desember gebore.
Amelia Beukes van Hendrina, Mpumalanga, is op 6?Julie gebore.
A.B. Holt van Centurion is op 21?September gebore.

Elke maandwenner wen:

’n Vakansie vir drie mense vir een nag, ontbyt ingesluit, ter waarde van R4 000 by ’n oord van die Leg-ends Hospitality-groep; ’n vakansie ter waarde van R3 500 by enige For­ever Resorts-oord in Suid-Afrika; ’n gasverskyning deur Ollie die Nar by die baba se eerste verjaardagpartytjie – die prys is R1 300 werd; ’n geskenkbewys ter waarde van R800 van ­Prima Toys; ’n geskenkbewys ter waarde van R500 van Bata; ’n geskenkpak ter waarde van R500 van 4aKid; en ’n geskenkpak met Afrikaanse boeke ter waarde van R500 van Penguin Random House.

Beeld se baba van die jaar 2017 wen:

’n Vakansie vir drie mense vir twee nagte, ontbyt ingesluit, ter waarde van R10 000 by ’n oord van die Leg-ends Hospitality-groep; ’n vakansie ter waarde van R10 000 by enige For­ever Resorts-oord in Suid-Afrika; ’n gasverskyning deur Ollie die Nar by die baba se kleuterskool/speelgroepie vir sy/haar verjaardag, 20 partytjiepakkies ingesluit – die prys is R5 000 werd; R10 000 kontant van Beeld; ’n geskenkbewys ter waarde van R1 500 van Prima Toys; ’n geskenkpak met Afrikaanse boeke ter waarde van R500 van Penguin Ran­dom ­House; en ’n geskenkpak ter waarde van R350 van Bata.

Tweede plek: ’n Vakansie vir drie mense vir een nag, ontbyt ingesluit, ter waarde van R5 000 by ’n oord van die Legends Hospitality-groep; ’n vakansie ter waarde van R7 500 by enige Forever Resorts-oord in Suid-Afrika; ’n geskenkbewys ter waarde van R1 500 van Prima Toys; en ’n geskenkpak ter waarde van R200 van Bata.

Derde plek: ’n Vakansie vir drie mense vir een nag, ontbyt ingesluit, ter waarde van R5 000 by ’n oord van die Legends Hospitality-groep; ’n vakansie ter waarde van R5 000 by enige Forever Resorts-oord in Suid-Afrika; ’n geskenkbewys ter waarde van R1 500 van Prima Toys; ’n geskenkpak ter waarde van R200 van Bata.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.