Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
Gemeentes dra ruim by tot Ons gee om-fonds

Daar is nog net tyd tot vandag (31 Maart) om by te dra tot die afgelope jaar se insameling van Volksblad se Ons gee om-fonds.

Hierdie fonds bied geldelike ondersteuning vir meer as 30 liefdadigheidsorganisasies oor die Vrystaat en Noord-Kaap heen en maak ’n verskil in baie behoeftiges se lewe.

Talle NG gemeentes se lidmate het hul beursies wyd oopgemaak om hul medemens te help.

Hiermee erkenning aan die volgende individue en gemeentes se oop hand vir hul medemens:

  • NG gemeente Heuwelkruin R576;
  • Fanie en Hes R1 000;
  • NG kerk Bethlehem-Oos R6 901,50;
  • NG gemeente Cornelia R665;
  • NG gemeente Hoopstad R2 410;
  • NG gemeente Vaalpark R2 170;
  • NG gemeente Vanstadensrus R1 193;
  • NG gemeente Dagbreek R1 325;
  • NG gemeente Kroonstad-Wes R1 352;
  • NG gemeente Kroonstad-Oos R2 120;
  • NG gemeente Sasolburg Fontein R300;
  • NG gemeente Andrew Murray R117;
  • NG gemeente Aandbloem R1 843;
  • NG gemeente Waterbron R900;
  • NG gemeente Rouxville R3 697;
  • NG gemeente Wesselsbron R745,90;
  • NG gemeente Wesselsbron-Noord R749,90;
  • NG gemeente Fichardtpark R4 039;
  • NG gemeente Arlington R1 354,10;
  • NG gemeente Vredefort R395;
  • NG gemeente Parys-Wes R500;
  • NG gemeente Warden: R5 170,70;
  • NG gemeente Bethlehem Efrata R4 011,50;
  • NG gemeente Edenburg R602;
  • NG gemeente Gardeniapark R380;
  • NG gemeente Fauresmith R400;
  • NG gemeente Bainsvlei R1 294;
  • NG gemeente Fichardtkruin R973;
  • NG gemeente Theunissen-Wes R1 000;
  • NG gemeente Rietfontein R500;
  • NG gemeente Eureka R1 696;
  • NG gemeente Petrusburg R220,50;
  • NG gemeente Bultfontein R571,33;
  • NG gemeente Frankfort R2 238,13;
  • NG gemeente Harrismith R4 260,50;
  • NG gemeente Jagersfontein R935;
  • NG gemeente Bloemfontein-Wes R2 688;
  • NG gemeente Verkeerdevlei R7 026,50;
  • NG gemeente Memel R250;
  • NG gemeente Koppies R150;
  • NG gemeente Studentekerk R110;
  • NG gemeente Sasolburg Vier Ankers R865;
  • NG gemeente Lindley R2 565;
  • NG gemeente Winburg R745;
  • NG gemeente Bethlehem-Wes R400;
  • NG gemeente Hugenoot R1 595,50;
  • NG gemeente Hospitaalpark R4 408,60;
  • NG gemeente Bethlehem Panorama R580;
  • NG gemeente Jacobsdal R7 302;
  • NG gemeente Riebeeckstad R300;
  • NG gemeente Senekal R100;
  • NG gemeente Gardeniapark R775;
  • NG gemeente Tweeling R500;
  • NG gemeente Viljoenskroon R823;
  • NG gemeente Bothaville R200;
  • NG gemeente Ladybrand R359;
  • NG gemeente Ladybrand-Noord R359;
  • NG gemeente Boshof R5 860;
  • NG gemeente Theunissen R2 719,50;
  • NG gemeente Springfontein R570;
  • NG gemeente Hennenman R224,40;
  • NG gemeente Heuwelsig R5 210;
  • NG gemeente Dealesville R482,70;
  • NG gemeente St. Helena R200;
  • NG gemeente Kerkenberg R3 305;
  • NG gemeente Wepener R770.

Vandag se totaalR110 045,26

Die totale bedrag wat tot met hierdie erkenningslys ingevorder is, is R234 191,79. Dit is R756 808,21 kort van die bedrag van R1 miljoen wat die fonds graag elke jaar wil insamel.

Inbetalings kan gemaak word by die volgende Nedbank-rekening: Volksblad-Kersfonds, Nedbank-tjekrekening 102-891-9980, takkode 117 134. Stuur inbetalingstrokies na ria@engo.co.za vir erkenningslyste asook vir die aanvra van belastingsertifikate.

Hou Volksblad dop oor nuus van ’n veiling ten bate van Volksblad se Ons gee om-fonds wat vir Mei beplan word.

Meer oor:  Volksblad
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.