Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
KYK: Al die nuwe Guinness World Records

’n 85-jarige sweefstokarties van die VSA, ’n Ierse slagter wat 78 worsies in ’n minuut kan maak en ’n 83-jarige Japanse professionele platejoggie wat in nagklubs musiek maak.

Dít is van die inskrywings in die jongste uitgawe van Guinness World Records, wat verlede week uitgereik is.

Daar is ook ’n Britse kunsstudent wat breinaalde van 4,42 m lank geskep het terwyl ’n ander Brit ’n kaskar gebou het wat 181 km per uur kan haal danksy ’n straalmotorenjin. Reuters

Meer oor:  Guiness World Records  |  Vsa  |  Wêreldrekord  |  Worsmaker
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.