Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
KYK: Die dekade van Crocs en bollas

Noudat ons die vorige dekade die rug toekeer, kom ons sê sommer ook totsiens aan die tien belaglikste modeneigings wat opgelewer is. Dink maar aan deursigtige plastiekskoene en -handsakke, fietsrybroeke as modedrag en die lompe “brand sneakers” wat veral bekendes saam met gewone klere begin dra het.

Maar modegewys was dit wel die dekade van Crocs en die manbolla. Mens kry natuurlik net twee soorte mense op aarde – dié wat hou van Crocs en dié wat nie dood daarmee gesien sal word nie. Die slegte of goeie nuus is dat Crocs nog steeds met ons is en dat bekendes dit nou met sokkies dra. Manbollas het gelukkig die gees gesien. Dalk verskyn manvlegsels volgende …

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.