Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
KYK: Kersliggies brand in Oxfordstraat
Die kleurspel van liggies lok jaarliks baie besoekers. Foto: Getty Images
Duisende mense kyk hoe die liggies aangeskakel word. Foto: Getty Images
Londen se bekende rooi busse ry verby die verligte Oxfordstraat. Foto: Getty Images
Inkopiegangers druk aan die inkopies doen terwyl die ligte aangeskakel is. Foto: Getty Images
’n Nabyfoto van die kleurliggies. Foto: Getty Images
Voetgangers stap verby ’n versierde vertoonvenster in Oxfordstraat. Foto: Reuters
Die ronde balligte is heen en weer oor die straat gespan. Foto: Reuters
Omstanders neem selfies met die liggies van Oxfordstraat op die agtergrond. Foto: Reuters
’n Toeskouer neem ’n foto van die Kersliggies wat Dinsdagaand in Oxfordstraat in Londen aangeskakel is. Foto: Getty Images
Meer oor:  Kersliggies  |  Londen  |  Oxfordstraat
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.