Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
Lees die jongste uitgawe van Sarie digitaal

Hier is twee maklike maniere om jou weeklikse uitgawe van Sarie digitaal te lees. 

1. LEES DIT IN E-TYDSKRIF-FORMAAT

Sarie Julie 2020

Hierdie digitale formaat lyk presies soos jou tydskrif in gedrukte formaat en jy kan digitaal daardeur blaai soos met jou gedrukte tydskrif.

sarie ereader

Gaan na "E-publikasies" op die navigasie op jou rekenaar, slimfoon en binne jou Netwerk24-app. 

epublikasies desktop

hamburger

Gebruik die zoemfunksie om die teks se grootte gerieflik te verstel.

Die soekfunksie maak dit maklik om vinnig by 'n spesifieke onderwerp uit te kom deur slegs 'n soekterm in te tik en deur die jongste uitgawe of al die vorige uitgawes te soek. 

Klik hier as jy meer wil weet oor E-publikasies


Sarie mobile


2. LEES DIE TYDSKRIF-ARTIKELS AS WEB-ARTIKELS

Jy kan ook die artikels in elke week se uitgawe van Sarie as web-artikels lees. Klik hier om Sarie as web-artikels te lees.

Geniet!

Meer oor:  E-Tydskrifte  |  E-Publikasies  |  Jongste Sarie
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.