Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
Skenking kan jou R5 000 in sak bring

Kan jy doen met R5 000 of ’n motor? As jy teen Sondag geld aan die RSG-Beeld-Kinderfonds­projek skenk, kan jy teen Maandag R5 000 ryker wees en dalk teen November ’n Kia Picanto Start 1.0 besit.

Vir elke R30-skenking kry jy ’n inskrywing, maar as jy R100 skenk, kry jy vier inskrywings en R200 gee jou agt. Lees gerus meer op beeldkinderfonds.co.za.

Luister ook vandag net ná 09:00 vir Alhoebekker op RSG waar Adrie van Staden, hoof van die Beeld-Kinderfonds, met Amore Bekker oor die kompetisie gesels.

Skenk op die volgende maniere:

Betaal jou skenking van R30, of veelvoude daarvan, in die Beeld-Kinderfonds se rekening by Absa, 2840157329, takkode 632005. Gebruik jou selfoonnommer, naam en van as verwysing. Of SMS KINDERS na 41511 teen R30 per SMS (voeg ook jou naam en adres by) of skenk met jou kredietkaart deur SnapScan.

Meer oor:  Amore Bekker  |  Kinderfonds  |  Liefdadigheid  |  Skenking
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.