Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
So lyk SA se Wonderbra-ikon
Kristina Louw (23), vanjaar se Wonderbra-ikoon in Suid-Afrika, neem saam met Phumza Tiya, verlede jaar se ikoon, aan ’n internasionale bemarkingsveldtog deel wat in November begin.Foto: Verskaf

’n Durbaniet is aangewys as vanjaar se Wonderbra-ikoon in Suid-Afrika.

Kristina Louw (23), ’n openbare-betrekkingestudent van Kloof in Durban, neem ook van November saam met verlede jaar se Wonderbra-ikoon, Phumza Tiya, deel aan ’n internasionale Wonderbra-veldtog wat in November in Europa en Brittanje begin.

Louw het as Wonderbra-ikoon ’n modelkontrak gewen, asook pryse ter waarde van R150 000.

Kristina Louw (23), ’n student van Durban, is as vanjaar se Wonderbra-ikoon aangewys. Foto: Verskaf
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.