Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
Spesiale fokus: Vier Erfenisdag met 'n braai
Maar hou by die regering se regulasies!

Op Donderdag 24 September vier Suid-Afrikaners Erfenisdag, ’n dag waarop hulle ook graag saam braai. In hierdie spesiale fokus sluit ons als in van rubrieke, doen-dit-self-projekte tot smullekker braairesepte en dekortemas vir jóú braaitafel. 

LEES

Ons land se kultuurerfenis is van onskatbare waarde

Belinda Jackson, ’n Suid-Afrikaner wat trots is op haar Khoi/San-herkoms, besin oor die ware betekenis van erfenis en wat dit vir haar beteken.

Wees waaksaam, selfs langs die braai! 

Met alles wat 2020 al na ons kant toe gegooi het, is dit eintlik ’n ongelooflike groot voorreg om vanjaar Erfenisdag (of Braaidag) saam met ons dierbares te kan vier, skryf Adele Myburgh. Onthou tog net dat Covid-19 steeds met ons is – tref dus die nodige voorsorg om almal veilig en gesond te hou.

Hou só 'n troeteldiervriendelike braai 

As jy een van daardie gelukkige mense is wie se vriende ook lief vir diere is, sal jy weet hoe gesellig dit is om saam met jou bestes en vierpootkinders langs die braaivleisvuur te kuier. 

DOEN DIT SELF

Belinda se grendel-vuurput

Besinning oor kultuurerfenis in die grendeltyd het baie Suid-Afrikaners se talent vir bak en brou en selfs doen-dit-self (DDS) na vore gebring. Belinda Jackson deel háár DDS-poging.

PROE

Gerookte hoender neem slegs 20 minute!

Op Erfenisdag is die braai ook lekker saam met ander geregte. Belinda Jackson deel haar vriendin, Jemima Abrahams, van die Paarl se sappige gerookte hoenderresep.

Hier’s lekker idees vir jou plankiebraai

Die plankiebraai, waar jy verskillende kosse stuk vir stuk soos peuselhappies bedien of jou gaste iets vir die kole saambring en dan op ’n houtplank bedien, is deesdae baie gewild.

As die snoek loop, dan word dit gebraai, gekook, gebak en wat ook al nog! Tasneem van Rooyen deel ’n smullekker snoekbraairesep deur ’n ware Weskusser, wat jou sommer behoorlik sal laat uithonger!

LEES OOK: Erfenis-seekospot

* NOG RESEPTE: Bobaas-bykosse

Steek aan die vuur, ons gaan nou poeding maak!

Jy kan basies enige gebakte poeding op die kole gaarmaak, sê Louise Groenewald, ’n voorslagkok van Goodwood wat haar heerlike resepte met vriende en kennisse op Facebook deel.

* Appel-karamel-potpoeding

* Sjokoladepoedingpotjie

* Vinnige (soet) vuurpret

* Lemoenpoeding op die vuur

DEK DIE TAFEL

’n Tema by enige geleentheid skep ’n atmosfeer en maak dinge ’n bietjie meer interessant. Danielle Daniëls het by kenners gaan uitvind watter dekortemas geskik sal wees vir 'n braai.

KLINK 'N GLASIE

Geniet heerlike skemerkelkies met jou braai

Wat is ’n braai nou sonder ’n heerlike drankie daarby? Tasneem van Rooyen lys skemerkelkie-idees wat jy saam met jou braaivleis kan geniet. 


GEBORG: JOU BRAAIDAG-VENNOTE
1. FITCH & LEEDES 

Die beste pasmaat vir jou gunsteling alkoholiese drankie

* Bestel aanlyn

* Volg ons op Instagram

* Volg ons op Facebook


2. ALLESVERLOREN

Die perfekte wyn saam met jou braai. 

*Bestel aanlyn


3. JIMMY'S SAUCES

Elke dag is Braaidag met Jimmy's Sauces se uitgebreide reeks.


MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.