Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
Topmatrikuante kan nou inskryf

Topmatrikulante van oor die land heen, wat beoog om aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) te studeer, het nog kans tot 6 Augustus om hulle vir die kompetisie van die UV, Netwerk24 en Volksblad in te skryf.

Alle inskrywings word volgens vaste kriteria beoordeel en 25 semifinaliste word aangewys.

Vir inskryfvorms of meer inligting stuur ’n e-pos aan Linda Greyling by grey­linl­@ufs.ac.za.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.