Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leef
Tyd vir Kinderfonds-skenkings byna verby

Daar is net ’n paar dae oor om vir die Kinderfonds te skenk en met skenkings wat nog instroom, hoop ons om op ’n hoë noot te eindig.

Tesame met leserskenkings en ons spesiale projekte, wil ons die insamelingsjaar afsluit met ’n bedrag naby aan ’n halfmiljoen, of dit selfs oorskry.

Dié insamelingsjaar sluit einde Maart (op Woensdag), so daar is nog ’n paar dae om jou skenking te maak en ’n verskil te maak daardeur.

Waarvoor gaan die geld?

Met die fokus op kinderbeskerming word die geld wat jaarliks vir Die Burger-Kinderfonds ingesamel word, geskenk aan organisasies wat help met die behandeling van kinders.

Deur skenkings te doen aan organisasies in hierdie gemeenskappe word die betrokke kinders gehelp om uiters noodsaaklike behandeling te ontvang vir trauma wat hulle beleef het.

Foto:

Die geld word gebruik om die gevolge van die trauma te behandel en verminder, asook om die kinders ’n kans te gee om ’n nuwe­ lewe te begin. Skenk só aan die KinderfondsBank: AbsaTjekrekeningnommer: 360 220 230Takkode: 312109Verwysing: Naam wat op die erkenningslys moet verskyn. Bevestig jou inbetaling deur jou naam en kontaknommer na suzaan.potgieter@dieburger.com te e-pos.

Stuur ook navrae na hierdie e-posadres.

Erkenningslys

Spesiale projekte

Reeds erken:

R10 727,85

MySchool R1 303,21

Totaal: R12 031,06

Lesers

Reeds erken:

R339 434,30

NG Kerk Drieankerbaai R2 960

NG Kerk Swartland Noord R2 011

NG Kerk Monte Vista R1 990

GivenGain R1 291,50

Donasie R1 000

Henriette R500

Conradie-gesin R500

Dick & Merle R500

Jordaan R500

Kinderfonds R400

Cleophas R350

Frans R300

Cleophas R250

GT Beukes R200

Voorblad R150

NG Kerk Worcester-Audenberg R126,50

Oelof & Christine R100

Donasie R50

Totaal: R352 613,3

Groottotaal: R364 644,36

Meer oor:  Kinderfonds
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.