Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leefstyl
Lipton-regatta: Kaptein, span die seile!
Altesaam 16 spanne gaan hul staal wys wanneer die stryd om die Liptonbeker Vrydag by die Royal Cape-seiljagklub begin. Die regatta bestaan uit ses wedvaarte wat oor ses dae geseil word. Die Burger het ’n voorsmakie gaan kry. Lerato Maduna het die foto's geneem.
Volgens tradisie kan die seiljagklub wat die vorige jaar se wedren gewen het die geleentheid die volgende jaar aanbied, óf ’n klub aanwys om dit aan te bied. Die Cape Royal-seiljagklub is deur verlede jaar se wenner, die Valsbaai-klub, a
Só lyk die uitsig van ’n seiljag in die Kaapstad-hawe. Die Royal Cape-seiljagklub het die media en ander gaste op ’n vaart deur die baai geneem om te voel hoe dit aan boord van ’n jag is.
Gaste geniet ’n drankie op ’n jag in die hawe. Die Liptonbeker-uitdaging het met die jare ’n groot geleentheid op die land se sosiale program geword en lok jaarliks duisende geesdriftiges na die kus om hul gunsteling-spanne te onder
Yolanda Willy van die tydskrif Get It op een van die jagte. Die plaaslike en wêreldmedia gaan hierdie vaart fyn dophou.
Dié sterlingsilwer-trofee is in 1908 in Engeland gemaak en in 1909 deur sir Thomas Lipton aan die Royal Cape-seiljagklub geskenk.
Ses vroue van die Universiteit van die Witwatersrand se seiljagklub gaan ook deelneem. Van links is Megan Eccleston en Danielle Tiley.
Daniel Agulhas van die Quiver-span. Sestien jagte sal vanjaar in die kompetisie, met ’n geskiedenis van 106 jaar, meeding.
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.