Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Motors
Dié strepe is 'n gevaar

Die strepe op die boonste foto is soortgelyk aan die strepe op die N1 noord van Kroonstad totdat dit ’n dubbelpad word.

Met stippellyne en ’n vaste streep aan een kant mag diegene aan die kant van die stippellyne verbysteek as daar nie verkeer van voor af kom nie, soos ook die geval op ’n pad met tweerigtingverkeer is.

Met vaste strepe aan albei kante van die stippellyn mag niemand oor daardie lyn ry nie. Slegs diegene met die dubbelbaan mag dan verbysteek.

Ek is nie seker wat tot verwarring lei nie, want na die beste van my wete kom geen verwarring voor op die N1 noord van Kroonstad nie.

Meer oor:  Jannie Rossouw  |  Pretoria  |  Brief  |  Motors  |  Mystem
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.