Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Motors
Dié tegnologie in nuwe motors pla

Alhoewel ek van die ouer motors hou, staan ek tog verstom oor die tegnologiese vordering wat feitlik daagliks gemaak word op die gebied van die ontwikkeling van motorvoertuie.

Wat my egter dwars in die krop steek, is die volgende:

1. Sleutellose toegang – dit is ’n onnodige luukse wat baie praktiese probleme kan bring.

2. Die nuwe raakskerms in die motors is net goed vir die satnavstelsel. As jy die stasie wil verander, moet jy eers deur ’n rits stappe gaan om dit te doen.

3. Waarom moet die karre ook so ferm soos ’n lorrie ry?

4. En waarom sit hulle vir die sportnutse sulke groot vellings op, met lae profiele? Dis tog nie vir die veld gemaak nie, en dan het hy boonop net so ’n klein, halfgrootte noodwiel. Wie doen hierdie onpraktiese ontwerpe?

Meer oor:  Lesersbrief  |  Motors
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.