Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Motors
Kyk hier, jy kán met ’n Nissan

Johannes Potgieter,

Dankie vir die heerlike Padlangs oor die Datsun Go. Ek het dit baie geniet!

Synde ek ’n groot Nissan-man is (ek het al die SSS’e gery, vanaf 1971 tot die Stanza in 1983, en slegs Nissan tot vanjaar), wil ek net noem dat daar nie ’n beter en betroubaarder voertuig is nie.

Drie van my Nissans is gesteel so deur die jare.

Van motors weet ek minder as ’n kat van saffraan, maar ek mis nie jou skrywes nie. Ons het darem maar ’n mooi taal, en jy hanteer hom pragtig.

Meer oor:  Motors  |  Datsun Go  |  Padlangs
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.