Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Motors
LESERSBRIEF: Het jy al só ’n netjiese Flamingo gesien?

Hein van der Watt, Welgelegen skryf:

Na aanleiding van die ou motors wat die afgelope paar weke in Motors gewys is: Ek is die eienaar van ’n GSM Flamingo.

Hierdie motors is eg Suid-Afrikaans. Bob van Niekerk en sy span het tussen 1962 en 1965 altesaam 140 van hierdie motors net hier in Paarden­eiland (Kaapstad) gebou.

’n Leser se trots is sy Flamingo van die 1960’s, ’n eg Suid-Afrikaanse motor.
Meer oor:  Lesersbrief  |  Motors
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.