Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Motors
Motorsport-dagboek

Daar kom hulle! MotoCross-aksie is weer terug by Vissershok.

Ons lys van plaaslike motorsportgebeure om jou volgende naweekuitstappie te beplan.

MotoCross: Streeksrenne by die Vissershok-renbaan net buite Durbanville, Saterdag 29 Februarie. Kontak Romanda Marais by 073 036 4468 vir meer inligting.

Baanrenne: Kortbaan-renne op die Killarney-renbaan as deel van die klub se seisoenprogram. Saterdag 29 Februarie by Killarney. Kontak Janice Linaker by 083 235 3476 vir meer inligting.

Versnelrenne: Kom kyk hoe die beste van die Wes-Kaap sake op die versnelbaan uitspook, Saterdag 29 Februarie op die Killarney-renbaan. Kontak Terri Philander by 021 557 1639 vir meer inligting.

WRX-renne: Die WP se eie kruistydrenne (WRX) skop weer af op die Killarney-renbaan se doelgeboude baan wat ook deur oorsese spanne benut word. Saterdag 29 Februarie. Kontak Paul Simon by 021 557 1639 vir inligting.

Meer oor:  Motors
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.