Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Motors
Nuwe GTI land in SA!

Nuwe GTI land in SA!

Volkswagen SA se eerste ingevoerde Golf 8 GTI het pas ter plaatse geland. Weens ’n wêreldwye tekort aan halfgeleier-mikroskyfies is die GTI se plaaslike bekendstelling na die derde kwartaal uitgestel. Hulle wat wag, word gesê, vind die goeie – soos ’n verbeterde weergawe van VW se EA888-2.0-liter-viersilinderturbo, nou met 180 kW en 370 Nm; 11 kW en 20 Nm meer as voorheen, alles op 17”-allooie. Die nuwe GTI spog ook met ’n nuwe dryfdinamiese stelsel genaamd VDM (Vehicle Dynamics Manager) om die elektroniese beperkte glip-ewenaarfunksie te beheer.

MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.