SWART-VRYDAG-AANBOD! Betaal slegs R9,99 vir die eerste twee maande as jy nou ’n intekenaar word. Spring gou!
Naweek
Dagboek

Bloemfontein:

Aasvoëlklub

  • Rushour:Huldeblyk – The Beatles, Creedance Clearwater Revival. 22 September. R100.
  • Country-rock: Healing Divides. 23 September. R100.
  • Red Wine Divas: Cat Simoni sing liedjies van Edith Piaf, Françoise Hardy, Adele en Amy Winehouse. 27 September. R100.
  • Ray Dylan: 28 September. R100.
  • Touch of Class: 29 September. R100.

  • Vertonings om 20:00; deure open 18:00.
  • Besprekings: Kiki Corner, 051 446 5666; 59 Plenty at Gallery on Leviseur, 082 626 7606; vultureclub-events@gmail.com; Lollie, 079 796 7975.

59 Plenty, Gallery on Leviseur

Stefan Velkov: Kitaaruitvoering. 20 September 18:00 vir 18:30. R120, R150 by 064 141 4341 of 073 227 6685.

Innie Skuur

Joseph Clark & Nathan Smith: 28, 29 September. V Gian Groen & Jacobus Silwer: 6 Oktober.

  • Vertonings om 19:30.
  • Besprekings: Kiki Corner, 051 446 566 of meerkatkolonie@vodamail.co.za.

Bloemfontein Filharmoniese Orkes. Sangers: André Terblanche, Jarrad Ricketts. Dirigent: Paul Loeb van Zuilenburg. 22, 23 September 19:30. R130 tot R175 by Computicket.Odeion 

Derek Ochse-huldeblyk: Die Odeion-strykkwartet tree op. 17 September om 11:00 vir 11:30. Wyn en konsert is gratis.

Sinfonia: OSM-studenteorkes o.l.v. Anmari van der Westhuizen. Soliste: Chris van Zyl, Ashlin Grobbelaar. 23 September om 19:30. Gratis

Oliewenhuis

Vrouedag-tentoonstelling: You ­Strike a Woman, You Strike a Rock. Tot Oktober. Besoektye: Maandae tot Vrydae van 08:00 tot 17:00, Saterdae van 09:00 tot 16:00 en Sondae en openbare vakansiedae van 09:00 tot 16:00.

Naln

Karel Schoeman-bespreking: Leana Lategan behandel Slot van die dag en Afskeid van Europa. 18 September om 18:00 vir 18:30. Bespreek by bloem@proteabooks.com of 051 444 1633.

Scaena, Replokaal

Blommefeetjies: Kindertoneel deur UV-drama. 15 September 11:00 en 18:00, 16 September 11:00. R25 by Computicket.

Kimberley:

NG kerk, Blackstraat

Zamarprojek: Kerkmusiek deur koor, orkes en soliste Maryke Smit (sopraan), Lance Philip (tenoor) en Eslon Hindundu (bas) o.l.v. Kobus Malan. Sondag 12:00.

Sasolburg:

Etienne Roussseauteater

Trio NeuKlang: Akkordeon, klarinet en tjello uit Duitsland. Sondag 15:00. Bespreek by Computicket.

  • Stuur dagboekinligting en ander kunsnuus na ebritz@volksblad.com

Meer oor:  Kimberley  |  Sasolburg  |  Bloemfontein  |  Dagboek  |  Kunsuitstalling  |  Teater
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.