Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leefstyl
Pragtige geskenke wat sak pas
Kamers, met sy uitsoekversameling unieke, handgemaakte produkte, begin vandag by Open Window in Irene. Jy hoef nie ’n fortuin te bestee nie, want goeie gehalte is soms ook sakpas, wys dié produkte wat Kamers vir Leefstyl -lesers uitgekies het. Charl du Preezhet die foto’s ­geneem.

Produkte onder R50

Vroulik-vintage. Die notaboekies (bo) is van Mitat, die houtvarings van Bokke en Blomme, die koeverte en geskenkkaartjies van Seven Swans, die voëltjie-borsspelde van SugarTongTong, en die silly.honest.kind-kaartjie van Bright Owl Paper Goods.
Swart op wit. Die hout­varings is van Bokke en Blomme, die vuurhoutjies en papiervouer van Masquerade en die tydelike tatoeëermerk van goud, silwer en swart is Queen Magpie s’n.

Produkte onder R100

Daar is ’n wonderwêreld van produkte wat minder as R100 kos. Dié Alice in Wonderland-knipbord is deur CakeGoed ontwerp en die fraai geskenkkaartjies deur Seven Swans. Die koperboekmerke (bo links) is die handewerk van Black Sunbird
Aardse steenkleure en groen. Die sementkershouer en sement-Z is van Kruisement, die kaartjie en naaldekoker is van Black Sunbird, die groen hangertjie is deur The Pendant Ware­house ontwerp, die groen leerbeursie is van Wildflower, en die kerami

Produkte onder R150

Ragfyn. Dié Afganistan-hangertjies is by Heidi Strung se stalletjie beskikbaar. Die blou koppie met die houtpiering en -teelepel is uit die Kamers-reeks en die fynbos-waterverf-kersomhulsel kom uit Sharon B Design se kwas. Die ronde groen oorb
Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.