Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leefstyl
Pols
Regte uit die boks
Die klomp jongelinge by Lipco Law for All het gewys dat die regsbedryf allesbehalwe outyds of rigied hoef te wees. Terésa Coetzee vertel meer.
Jackie, Vera en Jan-Jan Nagtegaal van Lipco Law for All glo dit is noodsaaklik om saam besluite te neem.                          
Vera (links), Jackie en Jan-Jan Nagtegaal, die skeppende aanvoerders by Lipco Law for All.

Hul seun, Jan-Jan, het nuus gemaak met sy unieke virtuele kunsuitstallings en Jackie en Vera was een van die eerste gay paartjies in ons land wat wettig getroud is.

Boonop was Jackie op 17 jaar een van die jongste romanskrywers in Afrikaans. Haar boek Daar’s vis in die punch het in 2003 die M.E.R.-prys vir jeugletterkunde en kykNET se merieteprys gewen.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.