Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Reis
Jou nuttige gids vir die somervakansie

Begin solank beplan wat jy en jou gesin hierdie somer wil doen en watter plekke julle met die hulp van dié nuttige gids gaan besoek.

Ons hoop jy kry hier ’n paar wenke wat sal sorg dat julle die somer, en veral somervakansie, gate uit geniet.

As jy ’n gereelde leser van Buite was, sal van die plekke bekend lyk. Ons het bestemmings soos Agulhas, Arniston, Albertinia en Aberdeen (die A-dorpe) op hierdie blad en die staptog van Elandsbaai na Strandfontein in die voetspore van die San op die blad hiernaas, afgestof vir hierdie fokus.

Lees meer:

’n Saligheid van stap en eet

Sonsondergang
Sonsondergang met wyn. Foto: Clifford Roberts

Jy stap net skraps by die 50 km van Elandsbaai tot Strandfontein en meestal op die sagte seesand, maar die laaste dag hoog bo die branders op die rotswande van die Weskus.

A-ttraksie van dié dorpe

A staan vir Agulhas, Arniston, Amaliënstein, Albertinia, Augrabies, Aurora en Aberdeen. Dís die nabye dorpe – en ’n paar wat verder van ons is – wat met A begin, skryf Ilse Zietsman.

Arniston
Arniston, oftewel Waenhuiskrans, se hawe. Foto: Heleen Coetzee
GEBORG:

Op soek na verblyf wanneer jy bietjie wegbreek vir ’n somervakansie? Hier is ’n paar plekke wat jou sal verwelkom:




Meer oor:  Wes-Kaap  |  Somervakansie  |  Reis
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ’n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar dit is nie 'n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.