Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Seks
WAARSKUWING: Eksplisiete tonele slegs vir volwassenes
KYK: Paartjie se seks in agterry van vliegtuig skok

’n Paartjie wat na Mexiko vir ’n vakansie op pad was het tot die verbasing van die ander passasiers op hul vlug glo agterin die vliegtuig seks gehad. Dít terwyl ’n ander paartjie die hele affêre op video vasgelê het.

Kiley Tully het ’n video van die paartjie en die beweerde seksdaad op Twitter gelaai het. Sy sê dat die video deur haar ouers opgeneem is wat op dieselfde vlug as die amoreuse paartjie was.

“My ma en pa wou net ’n rustige vlug na Mexiko hê en toe stuur hulle hierdie video aan my.”

Silver Airways het bevestig dat die video op een van hul vlugte geneem is en dat hulle probeer om die egtheid daarvan vas te stel. Die lugdiens sê hulle keur nie hierdie tipe gedrag goed nie.

“In die video hou die een paartjie die selfoon op en verfilm die ander paartjie.”

Luidens New York Post is die video sowat 45 sekondes lank en het sowat 3,6 miljoen mense reeds daarna gekyk.

Die koerant berig daar kan gesien word hoe die vrou op haar maat sit en op en af beweeg waar hulle agterin die vliegtuig sit.

Meer oor:  Seks  |  Paartjie  |  Mexiko  |  Vliegtuig
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.