Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Seks
Nee vir pornografie, ja vir ‘Game of Thrones’
Cersei Lannister word deur Lena Headey gespeel en Jaime Lannister deur Nikolaj Coster-Waldau. Foto: M-Net

Dis Sondagaand. Gaan ons Game of Thrones kyk of ’n bietjie koekeloer wat op Pornhub.com aangaan?

Game of Thrones is weer op die kassie en selfs die pornografiebedryf ly as gevolg daarvan.

Sowat 10,1 miljoen kykers het ingeskakel met die reekspremière van die gewilde reeks wat Sondag begin het. Sondae is egter ook wanneer die meeste mense op Pornhub.com hul tyd bestee.

So lyk die statistieke van Sondagaand se besoeke aan Pornhub.com Foto: Pornhub

Die aanlyn volwasse webtuiste sê in ’n verklaring hul getal besoekers het met die aanvang van Game of Thrones met 4,5% gedaal.

Volgens Chris Jackson, woordvoerder van Pornhub.com, het dit ’n groot impak op hul webwerf gehad aangesien Sondae die gewildste besoektye vir Pornhub.com is. – Channel 24

Meer oor:  Pornhub  |  Pornografie  |  Game Of Thrones
MyStem: Het jy meer op die hart?

Stuur jou mening van 300 woorde of minder na MyStem@netwerk24.com en ons sal dit vir publikasie oorweeg. Onthou om jou naam en van, ‘n kop-en-skouers foto en jou dorp of stad in te sluit.

Ons kommentaarbeleid

Netwerk24 ondersteun ‘n intelligente, oop gesprek en waardeer sinvolle bydraes deur ons lesers. Lewer hier kommentaar wat relevant is tot die onderwerp van die artikel. Jou mening is vir ons belangrik en kan verdere menings of ondersoeke stimuleer. Geldige kritiek en meningsverskille is aanvaarbaar, maar hierdie is nie ‘n platform vir haatspraak of persoonlike aanvalle nie. Kommentaar wat irrelevant, onnodig aggressief of beledigend is, sal verwyder word. Lees ons volledige kommentaarbeleid hier

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.