Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leefstyl
Pols
Vernedering van openbare huismoles
Foto’s van die glanskok Nigella Lawson wat deur haar jarelange man aan die keel gegryp is, het ’n mediastorm rondom die paartjie ontketen. Lawson is deurentyd tjoepstil. Rochélle Human vertel meer.
Nigella Lawson soos die publiek haar ken – ’n glanssjef in haar kombuis doenig met verleidelike soetgoed.
Charles Saatchi gryp Nigella Lawson aan die nek gedurende ’n rusie.Foto: Dailynews/JEAN-PAUL
Britse kunshandelaar en -versamelaar Charles Saatchi op 18 Junie buite sy huis in Londen. Foto: Reuters/Olivia Harris

’n Fotograaf het die oomblik vasgevang en die Britse koerant The Sunday People het dit ’n week later op hul voorblad gedruk.

Saatchi, ’n gesiene Britse sakeman en kunshandelaar en -versamelaar, is ná ’n vyf uur lange ondervraging amptelik deur die polisie gewaarsku, het Daily Mirror berig. Hy is op 17 Junie buite ’n polisiekantoor afgeneem waar hy ’n waarskuwing vir aanranding aanvaar het.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.