Lees jou gunsteling-tydskrifte en -koerante nou alles op een plek teen slegs R99 p.m. Word 'n intekenaar
Leefstyl
MUSIEK
Verstom oor hul eie gewildheid
Tien jaar en meer as 26 miljoen albumverkope later kan die lede van Il Divo steeds nie hul geluk glo nie. Rozanne Els het die sanggroep se Amerikaanse tenoor, David Miller, oor hul jongste album gepols.
Il Divo is van links Sébastien Izambard, Urs Bühler, David Miller en Carlos Marín.

Dié groep, bestaande uit David, die Franse popsanger Sébastien Izambard, die Spaanse bariton Carlos Marín en die Switserse ­tenoor Urs Bühler, was eintlik net ’n “eksperiment”, meen hy.

“Dit was in dieselfde tyd as wat American Idol begin groot raak het,” sê David. “Mense het net gefokus op die volgende groot talent en dan sodra die reeks verby was, is daai persoon ook vergete.

Stemme

Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.