Skole is maklike teikens vir rowers en dit is waarom hulle gereeld in die visier van misdadigers beland, sê Ian Cameron, AfriForum se hoof van gemeenskapsveiligheid.
Tot 35 kinders word per maand in die Mangaung-metro verkrag, sê Marietha Johnson-Le Roux, direkteur van Kindersorg Bloemfontein en Childline Free State.
Waar is Bambi, Butter Cup, Violet, Oscar, Max en hul ander dieremaats? Dié vraag gee Maria Conradie van die Animal Ambulance-dierehawe in Pretoria slapelose nagte nadat sewe van hul skape en sewe bokke Donderdagoggend gesteel is.
’n Omgesukkelde AB de Villiers en David Wiese het die Lahore Qalandars tot ’n oorwinning van ses paaltjies oor die Multan Sultans Vrydag in die Pakistanse Superliga gemoker.
Die reeksnederlaag tuis teen Sri Lanka is dalk die grootste laagtepunt vir hom sedert hy vir die Proteas speel, sê Faf du Plessis.
Nico, Nico, Nico ... wat het jou besiel, ou seun? Wat het deur jou kranium gegaan voor dit deur jou olfaktiese bulbus gegaan het? Soveel vrae. Soveel sakdoeke.
Tongaat Hulett verwag ’n wesensverlies in die jaar tot einde Maart, het hy Vrydag in ’n handelsverklaring op die JSE se nuusdiens, Sens, gesê.
Die klerewinkelgroep Truworths se wins het in die halfjaar tot einde Desember met 5% tot R1,5 miljard gedaal te midde van voortgesette moeilike handelstoestande.
Die middelklas gaan die spit afbyt weens die manier waarop belastings in vanjaar se begroting onregstreeks verhoog is.
Piepie jy al skuim? Dié vraag vind sy oorsprong in die openingstoneel van die fliek Roepman, ’n storie oor die verlies van onskuld en Sallas de Jager se eerste tree as rolprentmaker. Met die suksesvolle uitreiking van Dominee Tienie is dieselfde vraag aan dié vermaarde regisseur gestel.
Brett Murray, die kunstenaar wat die ANC op hol gehad het met sy The Spear-kunswerk van ’n ontblote Jacob Zuma, besin in sy jongste tentoonstelling onder meer oor hoe wit mense hul herkoms en wie hulle is, wegsteek, skryf Murray La Vita.
Suid-Afrika se revolusionêres het hulself in die voet geskiet. Want rykdom kan nie herverdeel word as daar nie meer rykdom is om te verdeel nie, skryf Koos Kombuis.
Ná tien reuse-straatkunsbeelde van ikoniese en bedreigde grootwild in tien stede is die Brits gebore Suid-Afrikaner Sonny se jaar lange projek To the Bone uiteindelik voltooi.
Die alternatiewe Afrikaanse rock-groep Spoegwolf se jongste album, Koma, is só gewild dat dit langer as ’n week eerste op Apple Music se album-trefferlys is.
David Kramer se jongste musiekteaterstuk Happy New Year (A Play with Songs), verwerk van ’n toneelstuk deur David Greig en Gordon McIntyre oorrompel, skryf die resensent Marina Griebenow. Sy gee dit vyf uit vyf.
Enkellopende vrouereisigers loop gewoonlik lig vir Indië. Maar as jy oopkop bly, saam met ’n betroubare toeragentskap reis en jou gesonde verstand gebruik, sal jy aangenaam verras word.
Die volgende keer wanneer ’n V-vorminge swerm skoorsteenveërs (Threskiornis aethiopicus) oor jou kop vlieg, laat die voël vir so ’n rukkie in jou gedagtes rondsweef.
Voel jy soms oorweldig deur die lewe en alles wat van jou verwag word?
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.