Ná maande se intensiewe ondersoek het die doeane by die O.R. Tambo-lughawe buite Johannesburg Vrydag op ’n vermeende dwelmsmokkelaar toegeslaan.
Vier mans, gewapen met messe en skroewedraaiers, het Vrydagoggend ’n bejaarde vrou in haar woonstel in Port Elizabeth oorrompel, vasgebind en beroof.
Die polisie soek nog vyf verdagtes wat glo by die rooftog in die Edenvale High School aan die Oos-Rand betrokke was.
In hul laaste 23 wedstryde teen Suid-Afrikaanse teenstanders, was die Leeus 22 keer aan die wenkant.
Sokker se wêreldbeheerliggaam, Fifa, het Chelsea verbied om vir die volgende twee oordrag-venstertydperke enige nuwe spelers te kontrakteer.
Volg hier TeamTalk se regstreekse kommentaar van die tweede toets tussen Suid-Afrika en Sri Lanka in Port Elizabeth.
MTN is in die sop by die Onafhanklike Kommunikasieowerheid (Okosa) omdat hy die prys van ’n WhatsApp-databondel van een gigagreep sonder toestemming duurder gemaak het.
FNB is op die spoor van skelms wat in Desember en Januarie onwettig deur middel van debietorders geld uit sy kliënte se bankrekeninge onttrek het.
Jabu Mabuza, voorsitter van Eskom se direksie, getuig voor die Zondo-kommissie oor die korrupsie by dié kragverskaffer. Volg die regstreekse dekking hier.
Brett Murray, die kunstenaar wat die ANC op hol gehad het met sy The Spear-kunswerk van ’n ontblote Jacob Zuma, besin in sy jongste tentoonstelling onder meer oor hoe wit mense hul herkoms en wie hulle is, wegsteek, skryf Murray La Vita.
Suid-Afrika se revolusionêres het hulself in die voet geskiet. Want rykdom kan nie herverdeel word as daar nie meer rykdom is om te verdeel nie, skryf Koos Kombuis.
Mense wat dink Wolfgat in Paternoster is die beste restaurant in die wêreld gaan redelik groot skrik as hulle sien dit is ’n redelike informele restaurant wat met duinekool en bokkoms kook, sê Kobus van der Merwe aan Murray La Vita.
Die Kaapstad Opera, wat sangers soos Pretty Yende, Levy Sekgapane, Sunnyboy Dladla, Golda Schultz en Lukhanyo Moyake op hul pad na internasionale roem gestuur het, het die vyfde agtereenvolgende jaar geen befondsing van die Nasionale Kunsteraad (NAC)
’n Kind leer haar liefde vir taal en musiek by haar ouers. ’n Ouer geniet taal en musiek deur die oë en ore van sy kind. Kom geniet vanjaar se kinderteater-aanbod – vir oud en jonk – by die US Woordfees.
Kom sit aan! Die teatertafel kreun onder die aanbod van drama, satire, nostalgie, humor, patos … en meer.
Voel jy soms oorweldig deur die lewe en alles wat van jou verwag word?
Die dagtaak van ’n plattelandse land-dros is 'n delikate balans tussen ’n knippie regs-geleerdheid, ’n tikkie ouderwetse logika en ’n groot skeut menslikheid, skryf Julienne du Toit. Foto’s deur Chris Marais.
Daar is min koffiewinkels wat hulle daarop kan roem dat hulle al 23 jaar lank deur dieselfde familie bedryf word, al het hy reeds drie keer van hande verwissel.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.