Speurders van die polisiediens in Uitenhage het die publiek se hulp gevra om twee lyke te help identifiseer.
’n Plaasbestuurder van die Rosendal-distrik in die Vrystaat is Dinsdagaand by sy huis aangeval en beroof kort nadat hy by sy ouers op ’n naburige plaas gekuier het.
’n 28-jarige man is Dinsdag in Port Elizabeth vasgetrek nadat hy glo R25 000 se gesteelde oudhede by ’n antiekwinkel probeer smous het.
Amerika se Ryderbeker-span sal die eerste keer in sy geskiedenis deur ’n speler aangevoer word wat nie ’n major-gholftitel op sy kerfstok het nie.
Gaan een van Suid-Afrika se beste krieketspelers tot dusver vandeesweek vir die laaste keer uitstap om sy land in ’n toets te verteenwoordig?.
Die feit dat die Stormers laat by Loftus Versfeld aangekom het, sou beslis ’n invloed op hul vertoning gehad het in die afgelope naweek se nederlaag van 40-3 in hul Superrugby-wedstryd teen die Bulle.
Die Suid-Afrikaanse suikerbedryf is “geskok” oor die besluit om die suikerbelasting te verhoog “te midde van ’n dreigende ineenstorting van die bedryf en uitgebreide werkverliese”.
Die regering het sy belt ingetrek en ingetrek en toe kom Eskom.
Die swakker as verwagte inkomste uit belasting wat die staat in die afgelope jaar weens die trae ekonomiese groei gekry het, het tot gevolg gehad dat meer geld geleen moes word as wat laasjaar verwag is.
En die persoon wat dit aan my gedoen het, het my probeer stilmaak met ’n boek en gevra ek moet net mooi stilsit en lees.
’n Noemenswaardige opmerking kan gemaak word oor onlangse nuusopskrifte: Dit wil voorkom of ’n element van ras aan baie van hierdie voorvalle of gebeure gekoppel word.
Wie staan vir jou uit?
Die nuus dat die Amerikaanse sangeres Lady Gaga en Christian Carino se verlowing verbreek is, het skaars rugbaar geword toe die Twitterati begin skimp dat Gaga en Bradley Cooper, haar medester in A Star Is Born, dalk ’n paartjie is.
Die Britse rockgroep Queen gaan Sondag by die jaarlikse Oscar-seremonie optree waar die fliek oor die groep en sy hoofsanger, Freddy Mercury, om die prys as beste rolprent meeding.
Die Kardashian-familie is na bewering woedend nadat hulle uitgevind het dat Khloé Kardashian se kêrel, Tristan Thompson, haar glo met iemand na aan die familie verneuk het.
My oë traan. My neus begin onwillekeurig jeuk en ek gee ’n oorverdowende nies. Dis weer súlke tyd. Valentynstyd. Daar’s liefde in die lug. En ek? Ek is allergies.
Nee, liggaamspositiwiteit gaan daaroor dat jy gemaklik voel in jou eie lyf, maak nie saak wat die grootte daarvan is nie.
’n Bedrag van R127 804,20 is tot dusver erken van gemeentes, instansies en die publiek wat ruim bydra tot Volksblad se Ons gee Om-fonds.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.