Twee mans, onderskeidelik 19 en 31 jaar oud, is Saterdag in verband met die dubbelmoord van twee veiligheidswagte vasgetrek.
’n Dubbele moordbeskuldigde wat sedert November haar hofsaak in die hooggeregshof in Kaapstad ontduik het, is Sondag omstreeks 12:00 deur speurders van die Valke by ’n kerk in Parow in hegtenis geneem.
Die Noord-Kaapse polisie het een van hul eie beamptes in Upington in hegtenis geneem nadat dele van skaapkarkasse in sy besit gekry is.
Aanvallende spel was die laaste paar jaar sinoniem met Leeus-rugby.
’n Skitterende boulvertoning deur Robbie Frylinck en ’n ewe briljante veelsydige vertoning deur Andile Phehlukwayo het die Dolphins Sondag op SuperSportpark in Centurion tot ’n oorwinning van 12 lopies oor die Titans in die plaaslike eendagkrieketree
Al die bepalings, uitslae en puntelyste van die Superrugby-reeks op een plek.
Terwyl Pravin Gordhan Sondagoggend in ’n televisie-onderhoud gesê het die regering skuld Suid-Afrikaners ’n antwoord oor hoekom multimiljardrande se projekte by Eskom gefaal het, het Solidariteit aangebied om te help.
Die Suid-Afrikaanse suiwelbedryf het verlede jaar sy status as netto uitvoerder van suiwelprodukte herwin, terwyl invoere met byna 20% afgeneem het vergeleke met 2017.
Skerp vrae oor die Suid-Afrikaanse Lugdiens en die voorgestelde kragstasie in Limpopo wat deur Chinese gebou gaan word, is uit DA-kringe geopper.
Die versoeking is groot om apokalipties te raak oor die huidige stand van sake in die land. In frases soos: dis maak of breek; ons is by die kruispad; die afgrond wink; nog een verkeerde stap en ons is in ons maai.
As Angelo Agrizzi sy Ferrari 360 se petrolpedaal trap (sy voet, sê hy, is geneig om swaar te wees) klink die enjin vir hom soos Pavarotti wat met spykers gorrel.
Ons hou nog die ligte aan, tot... sê David Sipunzi, hoofsekretaris van die National Union of Mineworkers ná ’n week van spiere bult en beurtkrag.
Die popster Katy Perry en rolprentster Orlando Bloom is uiteindelik verloof.
Die kwessies en temas in Maretha Maartens se nuwe Bybelroman oor die kinderlose Sara en Abraham voel bekend, maar bly aangrypend, skryf J.B. Roux.
Al sterf die nimfagtige, nimfomaniese skrywer Anna Neethling reeds op die eerste bladsy van Carina Diedericks-Hugo se elegante misdaad-debuut, ‘Karaktermoord’, kan geen van die ander karakters die verwoestende nadraai van haar lewe vryspring nie, skryf Deborah Steinmair.
’n Dekade gelede het die Sweedse motorbedryf gesukkel. Die momentum wat Volvo intussen opgebou het, is egter verstommend. Egmont Sippel het die top-XC60-diesel- en -petrolmodel bestuur.
Ek wil elke oggend wakker word met wit vars linne wat teen my vel streel, ek wil luilekker uitstrek en my voete kinderlik van die hoë bed gooi, maar hulle moet nie aan die vloer kan raak nie.
Die Peloponnesiese skiereiland is ’n skatkis vol antieke ontdekkings en Griekse gode, skryf David Meades.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.