Vier vermeende rowers is Vrydag ná ’n jaagtog van etlike kilometer en ’n oor-en-weer-skietery met die polisie vasgetrek.
Die polisie in die Noord-Kaap het ná ’n weeklange operasie die naweek op onwettige drank ter waarde van R10 miljoen in ’n stoorkamer in Douglas beslag gelê.
Neil McKay wou net boer. Selfs nadat ’n vorige plaasaanval hom jare gelede verlam gelaat het, wou hy steeds net boer.
Gerda Steyn (31), die Comrades-kampioen, het Sondagoggend in die Toskaanse marathon in Italië ’n nuwe Suid-Afrikaanse rekord van 2 uur 25 minute en 28 sekondes opgestel.
Sy gaan oor ’n paar maande in ’n swaarder gewigsafdeling vir ’n wêreldtitel boks, so Noni Tenge moet ’n bietjie gewig aansit.
Hideki Matsuyama van Japan het met sy uitstekende vertoning in die derde ronde hom in ’n posisie geplaas waar hy die eerste Asiatiese gholfspeler kan word om die Amerikaanse Meesterstoernooi te wen.
In ’n finale aanbod aan Saapa probeer die sakeredders vandeesweek keer dat die sakereddingsproses verder “vertraag word” deur die eise van die vakbond, maar die tyd raak min om ’n ooreenkoms te bereik.
Die kragtariewe waarteen Karpowership se drie kragskepe elektrisiteit aan Eskom gaan verkoop, kan in ’n oogwink opskiet van die lae vlak wat voorgehou word.
Die produksie en verspreiding van kannabis moet egter eers gewettig word.
Die regering se gesloer met die toediening van entstof kos lewens, strem die normalisering van plaaslike ekonomiese aktiwiteit én kan Suid-Afrika al hoe meer van die internasionale gemeenskap isoleer.
'Op 26 Julie 2020 woon ons ’n kerkdiens by. Die kerk is amper verby en ons sing ons laaste lied: Ons sal vir julle bid, bid julle vir ons . . . Terwyl ons hande vashou, verskyn drie gewapende rowers in die kerk.'
Op die skaakborde waarop die spel rondom appropriasie uitgespook word, gaan dit nie meer oor strategiese skuiwe nie.
Prins Philip, 99-jarige eggenoot van koningin Elizabeth, is Vrydagoggend vreedsaam in die Windsor-kasteel dood. Volg ons regstreekse dekking hier.
Die skrywer Deon Meyer en sanger Coenie de Villiers se gewilde suites ter viering van die Karoo word vanjaar op 30 April en 1 Mei as inryproduksies aangebied by Atlantic Studios in Montague Gardens naby Kaapstad. Dit vorm deel van die Suidoosterfees
’n Gedramatiseerde uitvoering van Schubert se liedsiklus Winterreise is die resultaat van ’n seldsame samewerking tussen die sangskole van die Universiteit Stellenbosch (US) en die Universiteit van Kaapstad (UK).
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
In ’n goeie reënjaar verf kandelaarblomme die heuwels by Nieuwoudtville in skakerings van wit, pienk en rooi, skryf Marzahn Botha.
’n Leser wil die week weet oor ’n kind wat die huis wil oorneem en dan vir ma ’n woonstel agter aanbou.
Onder Fanie Enslin se saag kry elke boomreus ’n kans om sy innerlike skoonheid te vertoon, skryf Antoinette Slabbert.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.