Meer as 7 000 mense is van 29 Desember tot 25 Januarie in KwaZulu-Natal weens oortredings van inperkingsmaatreëls in hegtenis geneem.
Wat gaan deur ’n mens se kop as ’n vuurwapen op jou gerig word?
Al is ’n hengelaar ses keer met sy eie vismes op die rotse langs die see in Port Elizabeth gesteek, sal hy vir nog jare daarheen terugkeer om ’n lyntjie nat te maak.
Sy glo die positiewe toets is die gevolg van ’n “besmettingsvoorval”.
'Almal raak soms die pad byster en ek dink hy moet homself net ’n bietjie inhou.'
Suid-Afrika betree die tweede dag van die eerste toets teen Pakistan in Karatsji op die voorvoet. Volg die aksie regstreeks hier.
Eskom is besig om die inligting wat bestaan oor die gevaar van aardbewings vir die Koeberg-kernkragstasie by te werk.
Die beleërde toerismebedryf het nou ’n nuwe fonds waarvandaan finansiering sal kom om die sektor weer op dreef te kry, maar die fonds is net beskikbaar vir ondernemings in swart besit.
Ivan Meyer, LUR vir landbou in die Wes-Kaap, het Dinsdag ’n beroep gedoen op die nasionale regering om die vlak 3-inperkings te begin verslap.
Die geheimsinnigheid oor die verhoor van dr. André Bartlett, voorsitter van die NG Sinode Hoëveld in Gauteng, oor sekere van sy uitlatings wat die negende gebod sou oortree en gevolglik in die openbare domein aanstoot sou gegee het, is nie in die ope
Hoe kry jy dit reg om jou voetsole in die vroeë oggendure te vernis? Moet liewer nie vra nie, skryf Erla-Mari Diedericks.
Die situasies in hul sketskomediereeks Ben & Bez gaan vir kykers herkenbaar wees, maar dit gaan net so ’n bietjie “maller” wees as die werklikheid, sê Schalk Bezuidenhout en Bennie Fourie aan Murray La Vita.
Nadat deelnemers aan die SABC2-musiekspeletjiesprogram Musiek Roulette virtuele oudisies vir die nuwe reeks moes aflê, is daar besluit dié formaat is hier om te bly.
Ná 43 jaar in Europa “met sy ongelooflike ooraanbod aan kultuur” het dit vir hom tyd geword om stil te word en na binne te keer.
Nas Hoosen (32), ’n draaiboekskrywer, illustreerder en kopieskrywer van Johannesburg, is Maandagaand in die Netcare Milpark-hospitaal in die stad aan Covid-19 oorlede.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Gepantser teen die koue is vyf matrieks slaggereed om saam met die avonturier Riaan Manser op ’n Russiese vliegtuig na Antarktika te vertrek.
Die jaarlikse Wynoesherdenking wat die jaar se oes seën en die wynbedryf se lang bestaan vier, gaan vanjaar aanlyn plaasvind te midde van Covid-19.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.