Die FAK loof ’n beloning van R20 000 uit vir inligting wat lei tot die opspoor van genl. Koos de la Rey se borsbeeld en/of die vastrek van die vermeende diewe.
Die polisie in Welkom se taktiesereaksiespan het Dinsdag agt mans in hegtenis geneem wat na bewering beplan het om ondernemings in die Lejweleputswa-streek te beroof.
’n Veiligheidswag is beseer toe die voertuig waarin sy geskuil het Sondag by die Coastal Park-stortingsterrein met ’n petrolbom bestook is.
Die organiseerders van die Reënboogbeker-reeks het selfs oorweeg om Suid-Afrika se spanne in die Midde-Ooste te setel in ’n poging om hulle in Europa te kan laat deelneem.
Hy is tot ná afloop van die Wêreldbekertoernooi in 2023 gekontrakteer.
Die Suid-Afrikaanse Rugbyunie (Saru) het Woensdag bevestig dat die Bulle, Leeus, Stormers en Haaie nie meer teen Europese spanne in die Reënboogbeker-reeks sal deelneem nie.
Nee, Karooooo is nie ’n tikfout of iemand wat op die sleutelbord aan die slaap geraak het nie.
Nadat hy amper aan minagting van die hof skuldig bevind is oor agterstallige salarisbetalings, kan die staat se wapentuigvervaardiger opnuut nie werknemers se volle salarisse betaal nie.
’n Tweede geval van voëlgriep in Suid-Afrika is in Noordwes naby Potchefstroom aangemeld.
Daar behoort ook ’n minimum vonnis vir brandstigting te wees, skryf Gustaf Pienaar. En dit moet séérmaak, sodat Suid-Afrikaners ’n heilige respek vir vuur kan begin ontwikkel.
Wanneer sogenaamde “vriende met voordele” ter sprake kom, moet jy maar die fynskrif behoorlik gaan lees, skryf Erla-Mari Diedericks.
Afrikanernasionaliste het dit nog altyd gehad teen die “andersheid” van genls. Louis Botha en Jan Smuts.
In ’n motorherstelplek verwag jy dalk nie praatjies oor globalisering, kunsmatige intelligensie en identiteitspolitiek nie. In Fabian Rainers se toneelstuk, Die workshop, wat te sien is op die Suidoosterfees, gebeur juis dit en veel meer. Mariana Malan het met hom gesels..
Paul Raci, wat vir ’n Oscar benoem is vir sy rol as berader vir dwelmverslaafdes in 'Sound of Metal', sê die dowe gemeenskap is verheug dat hulle hierin as 'normale' mense uitgebeeld word.
Opkomende sangers wat al jare lank droom van ’n musiekloopbaan, maar die droom nog nie kon verwesenlik nie, het nou die kans om sterstatus uit die gemak van hul huis te bereik.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
’n Skrywer, ’n gewese wêreldkampioen-skopbokser, ’n oorlognabootser wat homself ’n swart Boer noem, en perdefluisteraar reis met ’n perdekar terug in die geskiedenis in op agterpaaie deur die Vrystaat.
Raubie Brink word nie net Donderdag ’n hele 100 jaar oud nie, maar hy is ook die oudste alumni van die Hoër Jongenskool Paarl.
Tydens ’n besoek aan Worcester het Errieda du Toit weer die lekkerte van ouskool-geregte beleef.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.