Vrou se lyk in tas begrawe in veld
“Thank God. All is alive.” Dit was Donderdag die dankbare gedagte van ’n personeellid.
’n KwaZulu-Natalse vrou het kopbeserings opgedoen toe ’n man haar peperduur Brasiliaanse pruik van haar kop afgeruk het.
Die Juventus-doelskieter Cristiano Ronaldo het hom nie laat onderkry deur Atletico Madrid-ondersteuners wat hom Woensdagaand knaend uitgetart en uitgejou het tydens dié spanne se Europese Kampioeneliga-stryd in die Spaanse hoofstad nie.
Die 34-jarige Frylinck sê hy het sy dyspier in sy kolfbeurt beseer en moes dit later verbind toe hulle gaan veldwerk doen het.
Die Southern Kings kan Vrydagaand in Ierland met meer as net ’n bietjie van Sarel Pretorius se towerkrag doen.
Die beste weergawe van Samsung se jongste vlagskipfoon gaan jou byna so veel uit die sak jaag soos ’n klein, tweedehandse motor.
’n Likwidasiemaatskappy van Johannesburg het blitsig ingespring om dokumente en rekenaars by Bosasa, was pas gelikwideer is, te beveilig.
Die mediesefonds-administrateur Discovery Health het sy genormaliseerde bedryfswins in die afgelope halfjaar tot einde Desember met 10% of R132 miljoen tot R1,4 miljard verhoog.
Doerie tyd in 2017 toe ek en die gryse op die kanale rondgevaar het vir drie maande, het ons besluit om nie in die laaste kwart van ons lewens op ’n hoop te sit en vrek nie.
Ons minister van finansies, Tito Mboweni, is bekend vir sy soms onverklaarbare, soms omstrede en dikwels laataand-twiets.
‘Ken jy die see, Meneer, ken jy die see?”
Peter Tork, kitaarspeler en lid van die TV-sanggroep The Monkees, is in die ouderdom van 77 oorlede.
Die sanger Arno Jordaan het Dinsdagaand sy nuwe CD, Kom ons doen dit, bekend gestel en sommer ook sy 35-jarige verjaardag met sy vriende en familie gevier by De Harte in Onderstepoort buite Pretoria.
Die gewilde komedie 3 Susters word tot Sondag in die Atterbury-teater in Pretoria opgevoer. Dié toneelstuk kom uit die pen van Louis Pretorius, bekend om TV-reekse soos Fynskrif en Die Boekklub.
Die dagtaak van ’n plattelandse land-dros is 'n delikate balans tussen ’n knippie regs-geleerdheid, ’n tikkie ouderwetse logika en ’n groot skeut menslikheid, skryf Julienne du Toit. Foto’s deur Chris Marais.
Daar is min koffiewinkels wat hulle daarop kan roem dat hulle al 23 jaar lank deur dieselfde familie bedryf word, al het hy reeds drie keer van hande verwissel.
Mbombela (Nelspruit) is nie net ’n goeie halfweghuis op pad Krugerwildtuin toe nie, maar met groot gebeure soos die Innibos Kunstefees en die jaarlikse Jock Cycle Classic-fietsren wat daar plaasvind, is ons gedurig op soek na billike en goeie blyplek in die omgewing.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.