Annie, ’n renosterkalfie van sowat ses maande oud, is deur die Rhino Orphanage naby Mokopane in Limpopo ingeneem en ontvang traumabehandeling nadat haar ma die afgelope week deur stropers doodgemaak is.
’n Private speurder van Bloemfontein soek steeds onverpoosd na sy duur bergfiets wat vroeër uit ’n motorhuis in Bloemfontein gesteel is.
Kaapstad se metropolisie gaan 50 wetstoepassers in Mitchells Plain ontplooi nadat vier mans Saterdagmiddag daar doodgeskiet is in ’n nuwe vlaag van bendegeweld wat byna daagliks lewens eis.
Soos wat in die 2020-rugbyseisoen die geval op die speelveld was, oorheers die Bulle en Duane Vermeulen in die kategorieë vir die Suid-Afrikaanse Rugbyspeler van die Jaar-pryse.
Net meer as ’n maand nadat die gholfspeler Branden Grace se pa weens Covid-19 oorlede is, het dié Suid-Kapenaar Sondag ’n emosionele sege in die Amerikaanse PGA-reeks behaal.
Italië se Suid-Afrikaanse afrigter, Franco Smith, sê dit kan tot agt jaar neem vir sy span om op die hoogste vlak van rugby mededingend te wees.
Die nuwe stukrag wat met die opswaaifase van produkpryse ondervind word, is van onskatbare waarde vir die Suid-Afrikaanse ekonomie.
Wynboere, bierbrouerye en drankwinkels het die week met goeie nuus afgesluit dat hulle weer volgens hul dranklisensie mag sake doen.
Pres. Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners Sondagaand toegespreek net minder as ’n jaar voordat die eerste Covid-19-geval op 5 Maart 2020 in Suid-Afrika bevestig is.
Dit gaan nog 'n hele paar jaar neem voordat Covid-19 onder beheer gebring word, meen dr. Cloete van Vuuren, 'n infeksiespesialis van Bloemfontein. Maar intussen kan ons van die "higiëne-drama" wat miljoene rande kos, ontslae raak, sê hy.
Oudpres. Jacob Zuma en ander politici se miskenning en verontagsaming van die reg kan tot ’n algehele ineenstorting van verantwoordbaarheid sowel as ’n chaos en anargie in die land lei, het kenners aan Jana Marx gesê.
Herbenoemings en ander kulturele prosesse moet só bestuur word dat ons nie terugverval in ’n eindelose kringloop van kulturele hegemonie en oorheersing nie, skryf Frederik R van Dyk.
Beroepswedders lag heel waarskynlik al die pad bank toe nadat byna al die voorlopers in vanjaar se Golden Globes-wedloop met ’n prys bekroon is.
Die Golden Globes, die eerste groot TV-en-rolprent-prysuitdeling van die jaar, is vroeg Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) uitgedeel.
Intekenare kan in Maart tot einde April op Netwerk24 na die opwindende debuut van Lodewyk G. du Plessis luister. Die Dao van Daan van der Walt is Netwerk24 se jongste luisterboek. Intekenare kan tot 30 April na die voorlesing daarvan op Netwerk24 geniet.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Ek kyk vandag na lewende annuïteite en trusts. Ek meen hier is ’n hele klomp slaggate wat die voorstanders van lewende annuïteite wat deur trusts gehou word, nie mooi deurdink het nie.
In reënseisoen verdwyn die uitsig oor Darjeerling se teeplantasies in die mis, maar die tee bly eersteklas, skryf Este Oosthuizen.
Drie eienskappe wat moderne Audi’s van hul teenstanders onderskei, is uitstaande vlakke van bougehalte, verfyning en kajuittegnologie en -aanbieding. Egmont Sippel het die nuutste weergawes van die A4 en A6 einde laasjaar bestuur.
‘n Eenvoudige celebrity-belofte maak skuld...
Twee oud-skoolpêlle vang op en vergelyk notas oor hulle dames . . . soveel het verander!
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.