Kaapstad se metropolisie gaan 50 wetstoepassers in Mitchells Plain ontplooi nadat vier mans Saterdagmiddag daar doodgeskiet is in ’n nuwe vlaag van bendegeweld wat byna daagliks lewens eis.
Die polisie in Gqeberha (Port Elizabeth) is op soek na vier rowers wat Saterdag ’n egpaar in hul huis in Theesecombe oorval en beroof het.
Die gemeenskap van Rouxville in die Vrystaat is verslae nadat ’n geliefde winkel vir hulpbehoewendes gebrand het toe betreders glo daar ingebreek het.
Die spiesgooier Rocco van Rooyen het homself vroeg in die seisoen onderstreep as iemand om dop te hou as ’n moontlike verrassingspakket vir die Olimpiese Spele met ’n merkwaardige vertoning in Parow in die Wes-Kaap.
Rory McIlroy en Justin Thomas was Sondag in die laaste ronde van die WCG-kampioenskap in Florida van die spelers wat hulde aan Tiger Woods sou bring.
Florian Grill, ’n direksielid van die Franse Rugbyfederasie (FFR), het Sondag ’n onafhanklike ondersoek geëis nadat Covid-19 onder die Hane se Sesnasies-groep uitgebreek het en hul wedstryd teen Skotland uitgestel moes word.
Wynboere, bierbrouerye en drankwinkels het die week met goeie nuus afgesluit dat hulle weer volgens hul dranklisensie mag sake doen.
Pres. Cyril Ramaphosa het Suid-Afrikaners Sondagaand toegespreek net minder as ’n jaar voordat die eerste Covid-19-geval op 5 Maart 2020 in Suid-Afrika bevestig is.
Die nasionale tesourie het die beloofde konsepwysigings aan regulasie 28 van die pensioenfondswet gepubliseer.
Dr. Ben du Toit het waarskynlik een van die opspraakwekkendste teologiese boeke nóg in Afrikaans geskryf, sê Amie van Wyk.
“Don’t worry that children never listen to you; worry that they are always watching you,” het Robert Fulghum gesê.
Toe ek in die afgelope week die matriekies se stralende gesiggies in my koerant sien, was ek opnuut innig dankbaar dat ek daar in die jare tussen Van Riebeeck se landing in die Kaap en die Guptas se landing op Waterkloof wel op die een of ander manier matriek deurgekom het.
Die Golden Globes, die eerste groot TV-en-rolprent-prysuitdeling van die jaar, word Maandagoggend (Suid-Afrikaanse tyd) tussen 03:00 en 07:00 aangebied.
Intekenare kan in Maart tot einde April op Netwerk24 na die opwindende debuut van Lodewyk G. du Plessis luister. Die Dao van Daan van der Walt is Netwerk24 se jongste luisterboek. Intekenare kan tot 30 April na die voorlesing daarvan op Netwerk24 geniet.
Die popster Lady Gaga se twee gesteelde Franse bulhonde is gevind en in die sorg van haar span in Los Angeles.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Ek kyk vandag na lewende annuïteite en trusts. Ek meen hier is ’n hele klomp slaggate wat die voorstanders van lewende annuïteite wat deur trusts gehou word, nie mooi deurdink het nie.
In reënseisoen verdwyn die uitsig oor Darjeerling se teeplantasies in die mis, maar die tee bly eersteklas, skryf Este Oosthuizen.
Drie eienskappe wat moderne Audi’s van hul teenstanders onderskei, is uitstaande vlakke van bougehalte, verfyning en kajuittegnologie en -aanbieding. Egmont Sippel het die nuutste weergawes van die A4 en A6 einde laasjaar bestuur.
‘n Eenvoudige celebrity-belofte maak skuld...
Twee oud-skoolpêlle vang op en vergelyk notas oor hulle dames . . . soveel het verander!
Ben & Bez, 'n sketskomediereeks wat "net so 'n bietjie meer 'insane' as die werklikheid is", is van 2 Februarie op Netwerk24 te sien.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.