Vier mans verskyn Woensdag in die landdroshof in Kenhardt op aanklagte van veediefstal nadat hulle Maandag met 30 gesteelde skape betrap is.
Die veiligheidsmaatskappy SBV het Woensdag ’n beloning van R1 miljoen uitgeloof vir inligting wat tot die arrestasie en suksesvolle vervolging kan lei van die transitorowers wat Maandag een van sy geldwaens in Guguletu, Kaapstad, aangeval het.
Twee mans is vroeg Woensdagoggend naby Schoenmakerskop in Gqeberha (Port Elizabeth) met vyf sakke vol perlemoen in hul besit betrap.
In 1997 was stelskopwerk straks die beslissende faktor in die reeks tussen die Springbokke en Britse en Ierse Leeus en in 2009 was dit Morné Steyn se skopstewel wat die tweede en deurslaggewende toets op Loftus Versfeld beklink het.
Die Protea-snelbouler Anrich Nortjé is volgens berigte in Indië positief getoets vir Covid-19.
Die voormalige Zimbabwiese kaptein Heath Streak is vir agt jaar van alle krieket geskors.
Indien die stakende lede van Saapa die sakeredders van die SAL se jongste en finale aanbod aanvaar het, sou hulle teen dié tyd al bykans R1 miljard ontvang het, wys uitgelekte dokumente.
Die Padongelukkefonds (POF) behoort deels of ten volle geprivatiseer te word om sy geldsake te verbeter en dit doeltreffender te maak.
Bernard Madoff, die beleggingsadviseur van New York wat die wêreld se grootse Ponzi-skema bedryf het, is op die ouderdom van 82 in die tronk dood.
Mense se name kan soms nogal toepaslik wees, skryf Rhynie Greeff. In hoeveel boerefamilies is daar vanne soos Saayman of Landman?
Die identiteit van een van die grootste komplot-teoretici in die moderne wêreld, bloot bekend as “Q”, is waarskynlik bekend. Leopold Scholtz kyk hoe “Q” Amerika met sy bewerings op hol geneem het.
’n Aangrypende besoekpunt in Kaapstad is in die Goue Akker in die middestad.
Die DStv-kanaal kykNET trek Donderdag om 06:00 ’n nuwe baadjie aan.
As een skoolmeisie ná die lees van haar boekreeks Vaandeldraers: Vrouehelde van Suid-Afrika nie opgee nie, was haar werk aan die omvattende reeks die moeite werd, het die jeugskrywer Wendy Maartens aan Laetitia Pople gesê.
Die geweld van ’n veldbrand by Rooi-Els vorm die inspirasie vir Jean Dreyer se solo-uitstalling burnt white in die Galery @ Glen Carlou naby Klapmuts.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Sal die bekende note van “Liefling” weer eens in Pretoria opklink?.
Jy kan enige tyd van die jaar ’n kuier na Elgin beplan, want dit is naby genoeg aan Kaapstad vir ’n dag, maar ook ver genoeg vir ’n naweek of vakansie. Suzaan Potgieter deel meer oor dié wynstreek.
As jy sedert verlede jaar wonder hoe die 2020-Veritas-wenwyne proe, is dit nou jou kans om uit te vind.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.