’n Vermeende bedrieër het Vrydag in die landdroshof in Somerset-Wes verskyn nadat hy sedert Mei verlede jaar voortvlugtend was.
Die familie van die derde moordslagoffer wie se lyk verlede jaar in ’n vlak graf in Wolseley gekry is, is opnuut getraumatiseerd nadat haar identiteit oplaas deur DNS bevestig is.
Twee wildbewaarders is in ’n natuurreservaat in KwaZulu-Natal doodgeskiet.
Die kans om teen sy geboorteland en ook teen Faf de Klerk, een van die voorste skrumskakels ter wêreld te speel, sal vir hom ’n hengse eer en baie spesiaal wees.
In die geledere van die Blitsbokke heers daar opgewondenheid oor die vooruitsig om JT Jackson binne die volgende paar weke in aksie te sien.
Nie vir die eerste keer nie is die werk van die bekende sportsielkundige Henning Gericke uitgelig as ’n groot faktor in die welslae van ’n sportspan.
Solidariteit het amptelik aan die balju instruksie gegee om op Denel se roerende bates te begin beslag lê, maar watter bates presies gaan Solidariteit probeer verkoop?
Gimnasiums se deure is wyd oop vir lede wat weer wil kom oefen noudat vlak 1 aangebreek het – en dit lyk asof meer nuwe lede ook wil begin sweet.
Eskom verduidelik hoekom jy die ligte nou al 22 dae lank dag en nag sou kon brand (as jy sou wou).
Van ’n kleuter met bokstertjies langs die baan tot ’n 18-jarige tennisster, wat reeds sewe internasionale titels agter haar naam het, is Delien Kleinhans van Bloemfontein se visier nou op kishoue in Amerika.
Hy was heeltemal oorrompel toe hy as student R2 by ’n plate-biblioteek betaal het om twee van JJ Cale se langspeelplate uit te neem, skryf Valiant Swart.
Die moontlikheid van ’n beter toekoms vir Suid-Afrika is onwaarskynlik, maar dit is nie onmoontlik nie, sê Tony Leon aan Murray La Vita.
Terwyl die kersies “met ’n vragmotor afgelewer moet word”, het die liedjieboer Anton Goosen in die week waarin hy 75 jaar oud word toevallig van die sanger David Kramer ’n skildery present gekry wat dié van hom geverf het.
Die sanger Francois van Coke hou Saterdag sy eerste virtuele konsert vir vanjaar saam met sy groep Die Gevaar.
Kunstenaars het reeds koffie, lugtyd, muffins, wegneemetes en bemoedigende boodskappe van steun gestuur na ’n handvol van hul kamerade, wat sedert Woensdag ’n sitstaking in die Nasionale Kunsteraad se kantoor in Johannesburg hou.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Lig jou ken en ken jou Lig. Magé Troskie, hoofmeisie van die Hoër Meisieskool Oranje (OMS) in Bloemfontein, se boodskap aan die skool se gr. 8's is 'n internetsensasie.
Hierdie heerlike pret-pakkie bevat elke dag se blokkiesraaisels, sudoku's en oplossings in Die Burger, Beeld en Volksblad. Elke Sondag word Rapport se pretbladsye bygevoeg. Druk uit en geniet!
Op Maandag 8 Maart word Internasionale Vrouedag gevier. Met geweld teen vroue wat toenemend groei, is dit baie belangrik om bewustheid te skep en die dag te ondersteun.
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer die aktrise Elani Dekker verwys na die episode in Netwerk24 se sketskomedieprogram, Ben & Bez, wat sy saam met die maltrap duo Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
Bok-buksie "Faf de Klerk" reik onophoudelik uit na ‘n olike jong seun.
Die akteurs en komediante Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout is die hoof- en onderhoofseun van Afrikaanse komedie.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.