Al is ’n hengelaar ses keer met sy eie vismes op die rotse langs die see in Port Elizabeth gesteek, sal hy vir nog jare daarheen terugkeer om ’n lyntjie nat te maak.
Die DA in Upington sal met ’n intensiewe moniteringsprogram in die dorp begin om die geweldadige aanvalle op vroue en kinders hier te bekamp.
Die polisie in Upington ondersoek ’n gewapende rooftog nadat ’n man Dinsdag van ’n onbekende bedrag kontant beroof is waar hy op pad was om die geld by ’n bank te gaan deponeer.
Ervaring is altyd ’n groot bate. Nog meer so in ’n eindstryd, sê Chris Rossouw, agterlynafrigter van die Bulle.
Was dit nie vir sy boulers nie, sou Mark Boucher nou ’n erg omgekrapte afrigter gewees het.
Suid-Afrika het Pakistan met vier paaltjies laat steier op dag 1 van die eerste toets in Karatsji. Herleef die aksie hier.
Tydens die pandemie het deposito’s van gewone kliënte van African Bank die afgelope boekjaar met 147% gestyg.
Die Internasionale Monetêre Fonds voorspel dat die Covid-19-pandemie eers teen einde 2022 heeltemal in bedwang gaan wees, met weinig plaaslike oordrag.
In November 2020 het 88,6% minder buitelanders as ’n jaar tevore in die land aangekom, en selfs Suid-Afrikaners het baie min gereis.
Voordat Covid deel van die lewe geword het, het ons nog voornemens gehad, veral aan die begin van ’n jaar. Nou het ons net verwagtinge, skryf Dawid Kuyler.
Joe Biden se inhuldiging as president van die VSA het die einde van die destruktiewe regering van Donald Trump aangekondig en die wêreld het ’n kollektiewe sug van verligting geslaak.
Voor einde vanjaar, as die Covid-19-pandemie nie ’n stokkie daarvoor steek nie, gaan Suid-Afrikaners wéér daardie moeilike keuse moet uitoefen.
VIA (DStv-kanaal 147) vermaak kykers dié week weer met vars, interessante en avontuurlustige inhoud.
Elizabeth Hurley, die Britse aktrise en model, het wéér die tonge los oor ’n gewaagde uitrusting.
Netwerk24-intekenare kan in Februarie na die bekroonde misdaadskrywer Irma Venter se vierde boek uit die bekende S-boekreeks luister. Skarlaken is Netwerk24 se luisterboek vir Februarie.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Talle dokters en verpleegsters van die New Somerset-hospitaal in Kaapstad se gemoedere is Vrydag gelig.
Die pars het Donderdag begin op die Stellenbosse wynplaas Simonsig met die eerste lot pinot noir-druiwe wat beskore is om Kaapse vonkel te word.
As Laingsburgers vroeg op 25 Januarie 1981 kon weet ’n woedende waterdraak was op pad om 70% van hul dorp te verrinneweer, sou minder mense tyd vermors het om ornamentjies op hoër rakke te pak of groentetuine te red.
Bloed is dikker as water, of hoe? Netwerk24 se splinternuwe blitsreeks, Duiwelspoort, stel dié gesegde op die proef. Kyk vanaf 14 September elke weeksdag na 'n nuwe episode van 5 minute op Netwerk24.
Netwerk24 se blitsreeks, Op en Af, is ’n komedie en volg die lewe van drie paartjies wat in dieselfde woonstelblok in Kaapstad woon. Op die oog af lyk almal baie gelukkig, maar agter toe deure klop al drie paartjies by ’n aanlyn huweliksberader aan.
Netwerk24 se eerste blitssepie is ’n storie oor familie. Oor nalatenskap. Oor opbou en afbreek. Dit vertel ’n storie van geheime en leuens. Dit is die storie van hoe die sondes van die vaders hul kinders besoek en stel die vraag of bloed werklik kruip waar dit nie kan loop nie. Kyk nou na die 5 minuut episodes.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.