Sowat ’n maand voordat hy buite sy huis naby Calitzdorp vermoor is, het die 66-jarige Lourens de Villiers, ’n oud-nuusregisseur van die SAUK, ’n verbygaande motoris gevra om hulp by die polisie te gaan kry.
Perlemoenstropery het nou “heeltemal handuit geruk”. Verlede Woensdag se voorval was iets wat al lank gevrees word en het net weer bevestig dat daar eenvoudig net geen wil is om die misdaad te keer nie.
Twee mans, onder wie ’n taxibestuurder, is in hegtenis geneem ná ’n onlangse vlaag rooftogte in George.
Die Bulle sal Saterdag op Loftus Versfeld sonder die Springbokke Duane Vermeulen en Trevor Nyakane in die agttal wees wanneer hulle teen die Leeus in die Reënboogbeker-kompetisie te staan kom.
’n Minuut ná middernag op Vrydagoggend sal die skril blaas van ’n fluitjie die nagstilte in Magaliesburg onderbreek en sal die eerste skolerugbywedstryd in meer as ’n jaar in Suid-Afrika afskop.
Akani Simbine se heel onlangse tyd van 9.82 sekondes oor die 100 meter is nie amptelik erken nie, maar die laaste stukke van die legkaart waaraan hy en sy breier, Werner Prinsloo, al ’n halwe dekade aan bou, pas nou inmekaar.
Jy kan nou in minder as vyf minute ’n bankrekening by Capitec open deur net na jou foon te kyk.
Solidariteit het volgens die ANC 'oorlog verklaar' op transformasie en ’n inklusiewe ekonomie, maar nou sê die vakbond hy sal aanhou om 'rasmalheid' aan elke front te beveg.
Daar is kommer oor die kort tydperk waarin die publiek kommentaar kan lewer oor ’n vergoedingsfonds vir beserings weens Covid-19-inentings.
Suid-Afrikaners kan in hul toekoms belê deur vir dienste soos watervoorsiening en elektrisiteit te betaal, skryf Tuso Zibula.
Dit is spitsverkeer in die DA met al die omstredenheid wat die party die afgelope twee weke agtervolg.
Uiteindelik kan ons oues van dae nou vir ons sommer so lekker op die rekenaar ’n ou plekkie bespreek waar hulle ons gaan inent teen die Groot Virus.
Leandie du Randt wil Jesus se lig sonder voorwaardes in die wêreld laat skyn en ’n verandering wees eerder as om toe te laat dat die omgewings waarin sy haar bevind, haar verander.
Die skrywer dr. Dolf van Niekerk (92) is Maandag deur die Universiteit van die Vrystaat met ’n eredoktorsgraad in die lettere vereer.
'Kamphoer' is maar die tweede roman tot nog toe wat regstreeks deur ’n Afrikaanse vertaler uit Afrikaans in Frans vertaal is.
Netwerk24 het ’n groep ervare onderwysers ingespan om ’n superspan-onnies te wees wat hoërskoolleerlinge aanlyn deur inperking help dra. Vir meer inligting, stuur 'n e-pos aan myskool@netwerk24.com
'n Rekordgetal leerlinge het vanjaar aan Netwerk24 se algemenekennis-kompetisie, Blitsbrein Junior, deelgeneem. Dié kompetisie word saam met Beeld, Die Burger en Volksblad aangebied.
Voor die ramp het die trein verskriklik geruk en 'soort van gebokspring'.
Die 'donderende gestoom' van ’n stoomlokomotief wat Bakang Seinolo vir die eerste keer ooit die afgelope naweek met ’n breë glimlag beleef het, was sy beloning nadat hy as vrywilliger gehelp het om dié ou ysterreus in Kimberley op te knap.
Dit is die eerste keer in die geskiedenis van die Oorlogsmuseum in Bloemfontein dat personeel ’n doktorsgraad behaal het – en sommer ook toe twee. Toevallig is dit ook die jaar wat die museum 90 jaar oud is.
Dis baie meer as net 'n liefdesverklaring toe familiegeheime om die etenstafel ontbloot word in die 12de episode van Ben & Bez.
Skote petoors! 'n Mens sou sweer dis veldskool in die 11de episode van die sketskomediereeks Ben & Bez!
Lekker. Dié woord duik telkens op wanneer Elani Dekker verwys na die episode van 'Ben & Bez' wat sy saam met Bennie Fourie en Schalk Bezuidenhout geskiet het.
BONUS: As intekenaar ontvang jy ons eksklusiewe nuusbriewe, Koffie & Beskuit en Nuusflitse, GRATIS. Jy kan egter enige tyd op die nuusbrief uitteken.
* Ek aanvaar die gebruikersvoorwaardes en privaatheidsbeleid
Hallo, jy moet ingeteken wees of registreer om artikels te lees.